Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

grade 6 afr (kim)

Total questions: 10

Worksheet time: 10mins

Name
Class
Date
1.

Watter een is ‘n persoonlike voornaamwoord?

A. haar

B. mooi

C. vinnig

D. groot

(a)  

2.

Kies die regte besitlike voornaamwoord:

“Daardie potlood is (a)   .”

A. ek

B. my

C. hulle

D. ons

3.

Watter sin gebruik ‘n onpersoonlike voornaamwoord?

A. Ek eet ‘n appel.

B. Hy speel sokker.

C. Dit reen buite.

D. Sy ry fiets.

(a)  

4.

Wat is die voornaamwoord in hierdie sin?

Ons gaan môre strand toe.”

(a)  

5.

Watter een is nie ‘n voornaamwoord nie?

A. julle

B. hulle

C. fiets

D. sy

(a)  

6.

Kies die regte besitlike voornaamwoord vir hierdie sin:

“Daardie tas is (a)   .” (jy)

7.

Watter sin bevat ‘n besitlike voornaamwoord?

A. Hulle hardloop vinnig.

B. Ons hond slaap buite.

C. Ek is moeg.

D. Sy is lank.

(a)  

8.

Watter een is die regte voornaamwoord om die sin te voltooi?

“Jan en (a)   speel in die tuin.”

9.

Wat is die persoonlike voornaamwoord in: “Sy het die hond gevat”?



(a)  

10.

Watter een is ‘n voornaamwoord wat jy gebruik vir ‘n groep mense?

A. hy

B. ek

C. hulle

D. my

(a)