wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

VIS EN TJIPS - JACO JACOBS

Total questions: 27

Worksheet time: 14mins

Name
Class
Date
1.

Wie ontmoet Crystal daardie oggend by die akwarium?

a)

Oom Desmond

b)

Mnr. Isaacs

c)

Oom Jules

d)

Kevin Pieterse

2.

Wie is Visasem?

a)

Bianca

b)

Crystal

c)

Ginger

d)

Sanri

3.

Watter groot vraag wou Crystal daardie oggend vra?

a)

Wil jy leer om haaikos op te sny?

b)

Wil jy na die dolfyn gaan kyk?

c)

Wil jy die vensters vandag was?

d)

Wie op aarde sal so iets simpels aanvang?

4.

Wie is die nagwag?

a)

Oom Jales

b)

Oom Jules

c)

Oom Desmond

d)

Oom Hendrik

5.

Voltooi die sin.

Vir hoe lank moet Kevin gemeenskapsdiens doen?

a)

vier weke

b)

vier maande

c)

veir weke

d)

ses weke

6.

Hoekom sal Kevin die vakansie baie hard moet werk?

a)

Crystal se pa moet daagliks ‘n verslag oor Kevin skryf.

b)

Crystal se pa moet elke week ‘n verslag oor Kevin skryf.

c)

Crystal se pa moet maandeliks ‘n verslag oor Kevin skryf.

d)

Crystal se pa moet uurliks‘n verslag oor Kevin skryf.

7.

Wat doen Ginger gewoonlik as sy aandag soek?

a)

Sy knik met haar kop heen en weer.

b)

Sy dans op haar stertvin.

c)

Sy knik met haar kop op en af.

d)

Sy knipoog vir Kevin.

8.

Wat word gewoonlik op die Scoville-skaal gemeet? Kom ons kyk of jy dit kan raai!

a)

Hoe sterk ‘n aardbewing is.

b)

Hoe sterk ‘n rassie is.

c)

Hoe sterk ‘n russie is.

d)

Hoe sterk ‘n rissie is.

9.

Wat het Sanri op die Scoville-skaal gemeet?

a)

Hoe mooi Bianca is.

b)

Hoe hard Crystal werk

c)

Hoe aantreklik Kevin is.

d)

Hoe hoog Ginger kan spring.

10.

Hoekom is dit nie lekker om die vensters te was nie?

a)

Mense staan teen die vensters.

b)

Mense druk hulle neuse teen die vensters.

c)

Mense druk hulle taai vingers teen die vensters.

d)

Mense druk hulle lippe teen die vensters.

11.

Hoekom blaas Crystal se pa die fluitjie wanneer hy met Ginger wil werk?

a)

Hy wil hê Ginger moet die bal vang.

b)

Nie een van die feite nie.

c)

Hy wil hê Ginger moet na Kevin luister.

d)

Hy wil hê Ginger moet deur die hoepel sping.

12.

Wat is Crystal se pa se naam?

a)

Mnr. Issacs

b)

Mnr. Isacs

c)

Mnr. Issacsa

d)

Mnr. Isaccs

13.

Wat was Ginger se reaksie toe die fluitjie blaas?

a)

Sy klap-klap met haar agterste vinne op die water dan swem sy weg.

b)

Sy klap-klap met haar voorste vinne op die water dan swem sy weg.

c)

Sy klap-klap met haar voorste vinne op die water en swem na Kevin toe.

d)

Sy klap-klap met haar agterste vinne op die water en spring in die lug.

14.

Wie is Mnr. Parker?

a)

Hy is hoof van Sport en Ontspanning.

b)

Hy is hoof van die munisipaliteit.

c)

Hy is hoof van Ontspanning en mense.

d)

Hy is hoof van Sport en Ontspanning.

15.

Hoekom gaan Crystal se ma na die akwarium toe?

a)

Sy moes Roberta die dolfyn ondersoek. Dolfyne kry dikwels swaminfeksie.

b)

Sy moes Roberta die rob voer.

c)

Sy moes Roberta die rob ondersoek. Robbe kry nooit swaminfeksies nie.

d)

Sy moes Roberta die rob ondersoek.  Robbe kry soms swaminfeksie.

16.

Waarom het Kevin in Ginger se tenk geklim?

a)

Hy wou koeler voel.

b)

Hy wou nie in die son sit nie.

c)

Hy wou afkoel.

d)

Hy hou van koue water.

17.

Crystal is kwaad vir Kevin. Wat se sy vir Kevin?

a)

Ginger is baie vriendelik en sal nooit iemand seermaak nie.

b)

Dit is veilig, want Ginger is klein en glad nie sterk nie.

c)

Dit is gevaarlik, Ginger is sterker as wat sy lyk.

d)

Daar is geen rede tot bekommernis nie.

18.

Watter ooreenkoms het Crystal se pa met Kevin aangegaan?

a)

Kevin hoef nie meer vensters te was en haaikos fyn te sny nie.

b)

Kevin moet nou dubbel soveel vensters was en haaikos fyn sny.

c)

Kevin mag glad nie met Ginger help nie, hy moet net die huiswerk doen.

d)

Kevin sal aanhou om vensters te was en haaikos te sny.

19.

Hoekom doen Ginger nie meer toertjies nie?

a)

Sy trou oor Fred se dood.

b)

Sy weet nie dat Fred dood is nie.

c)

Sy treur oor Fred se dood.

d)

Sy treur oor Ginger se dood.

20.

Wat dink Crystal se pa is die beste plan om die akwarium te red?

a)

Hulle gaan Ginger alleen los in die see, soos 'n avontuur!

b)

Kevin is nou Ginger se nuwe maat, wat 'n span!

c)

Hulle hoef nie vir Ginger ‘n maat te kry nie.

d)

Hulle moet vir Ginger ‘n maat kry, sodat sy nie alleen voel nie!

21.

Waarom verf Crystal seeperdjies?

a)

Haar pa beplan nie ‘n uitstalling nie, maar ‘n fees vol pret!

b)

Haar pa beplan ‘n splinternuwe uitstalling.

c)

Haar pa weet sy hou van seeperdjies en wil haar verras.

d)

Haar pa weet niks van enige uitstalling.

22.

Hoe het Kelly's beach gelyk?

a)

Sprokmooi.

b)

Sprokiesmooi.

c)

Popmooi.

d)

Spiermooi

23.

Wat het Sanri en Crystal, by Kevin bestel?

a)

Twee worsbroodjies, een met mayonnaise en een met kerrie.

b)

Twee worsbroodjies, een met tamatiesous en een met mosterd.

c)

wee worsbroodjies, albei sonder enige sous.

d)

Drie worsbroodjies, een met tamatiesous

24.

Wat is al Kevin se talente?

a)

Skaakspeler
Vandaal
Tandarts

b)

Worsbroodjieverkoper Dolfynafrigter

Vandaal

c)

Vandaal

Worsbroodjiemaker

Dolfynskenner

d)

Worsbroodjiemaker Dolfynafrigter

Vandaal

25.

Wat is Kevin se ma se naam?

a)

Ingrid

b)

Engrid

c)

Ingred

d)

Angrid

26.

Waarom jok Kevin vir die polisie? Wie gaan in die moeilikheid kom? Gee net sy naam.

(a)  

27.

Noem dit 3 karakters wat in die laaste vertoning "rolle" gehad het.

K....., R....., G....

(a)