Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Permanente INK

Total questions: 13

Worksheet time: 9mins

Name
Class
Date
1.

Hoekom Baklei Zelda se ouers?

a)

Hulle is oud?

b)

Hulle haat mekaar

c)

Hulle is nie haar ouers nie

d)

Hulle beskuldig mekaar van verneuk

2.

Zelda se kamer se kleur is

(a)  

3.

Zelda het n Crush op Werner

a)

Waar

b)

Onwaar

4.

Wat het Zelda gedoen om in die moeilikheid te kom by die skool?

(a)  

5.

Wat is Robert se grootste kenmerk?

(a)  

6.

By WIE bly Robert?

(a)  

7.

Werner word by die Ou koshuis geskiet

a)

Waar

b)

Onwaar

8.

Amir se gunsteling stokperdjie is...

(a)  

9.

Amir is in die moeilikheid by die skool want..

a)

Hy is stout in die klas

b)

Hy fokus nie

c)

Hy baklei met Robert

d)

HY het skoolrekenaars gehack

10.

Amir se ouers plaas baie druk op hom want...

a)

Hulle wil he hy moet n moslem meisie he

b)

Hy moet n besigheidsman word

c)

hy moet baie goed in akademie doen

d)

Hy moet hulle naam in n goeie lig hou

11.

Werner vind sigarette in die asblik by sy huis

a)

Waar

b)

Onwaar

12.

Werner se troeteldier is n..... en haar naam is....

a)

Papegaai, Ronald

b)

Kat, Junior

c)

Hamster, Henrie

d)

Hond, Bella

13.

Werner kom in die moeilikheid by die skool want

a)

Hy bank skool

b)

Sy hare is te lank

c)

Hy gee nie om oor skool nie