wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Ken jou feite oor seisoene en dae

Total questions: 16

Worksheet time: 10mins

Name
Class
Date
1.

Hoeveel seisoene is daar in 'n jaar?

a)

3

b)

4

c)

5

d)

6

2.

Hoeveel dae het 'n jaar?

a)

356

b)

365

c)

366

d)

300

3.

Daar is vier seisoene.

Wat noem ons dit?

a)

Herfs

b)

Lente

c)

Winter

d)

Somer

e)

Snuee

4.

Hoeveel dae is daar in 'n week?

a)

5

b)

6

c)

7

d)

8

5.

Wat is die maand van 'n skrikkeljaar?

a)

Februarie

b)

Maart

c)

Januarie

d)

April

6.

Hoeveel dae is daar in 'n skrikkeljaar?

a)

365

b)

366

c)

367

d)

364

7.

'n Skrikkeljaar kom net elke 4de Jaar.

a)

Waar

b)

Onwaar

8.

Daar is sewe dae in 'n week.

Lees die sin en skryf watter dag dit is.

Eerste dag van skool.

(a)  

9.

Daar is sewe dae in 'n week.

Lees die sin en skryf watter dag dit is.

Laaste dag van skool.

(a)  

10.

Daar is sewe dae in 'n week.

Lees die sin en skryf watter dag dit is.

Kerk dag.

(a)  

11.

Daar is sewe dae in 'n week. Kies die dae wat nie hier is nie.

Saterdag, Vrydag, Woensdag, Donderdag, Maandag

a)

Saterdag

b)

Sondag

c)

Dinsdag

d)

Maandag

12.

Wat is die laaste maand van die jaar?

a)

September

b)

Oktober

c)

Desember

d)

November

13.

In watter maande is dit die seisoen?

a)

Maart, April, Mei

b)

Junie, Julie, Augustus

c)

September, Oktober, November

d)

Desember, Januarie, Februarie

14.

In watter maande is dit die seisoen?

a)

Maart, April, Mei

b)

Junie, Julie, Augustus

c)

September, Oktober, November

d)

Desember, Januarie, Februarie

15.

In watter maande is dit die seisoen?

a)

Maart, April, Mei

b)

Junie, Julie, Augustus

c)

September, Oktober, November

d)

Desember, Januarie, Februarie

16.

In watter maande is dit die seisoen?

a)

Maart, April, Mei

b)

Junie, Julie, Augustus

c)

September, Oktober, November

d)

Desember, Januarie, Februarie

Similar Resources on Wayground