WorksheetsGeografie Leerwerk Gr5 2025 Kwartaal 2
Total questions: 42
Worksheet time: 26mins
Kies die regte terme vir diebeskrywing:
n Kaart wat plekke wys wat mense gemaak het soos lande, provinsies, stede en grense.
Kompas
Politieke kaart
Fisiese kaart
Ewenaar
Kies die regte terme vir diebeskrywing:
Of toografiese kaart wat natuurlike kenmerke van gebiede wys soos
Berge, riviere, watervalle, mere, seë, oseane en woestyne
Kompas
Politieke kaart
Fisiese kaart
Ewenaar
Kies die regte terme vir diebeskrywing:
Die denkbeeldige 0 grade breedtelyn wat van oos na wes om die aarde loop en die aarde in 'n noordelike en suidelike halfrond verdeel.
Kompas
Politieke kaart
Fisiese kaart
Ewenaar
Kies die regte terme vir diebeskrywing:
Of kontinente is die sewe groot landmassa op aarde.
Kompas
Politieke kaart
Fisiese kaart
Vastelande
Kies die regte terme vir diebeskrywing:
Bakens in die natuur soos berge, riviere, watervalle, mere, Seë, oseane en woestyne
Kompas
Natuurlike kenmerke
Fisiese kaart
Vastelande
Kies die regte terme vir diebeskrywing:
Die denkbeeldige 0 grade lengtelyn wat van die noordpool van noord na suid deur die suidpool en terug na die noordpool loop en die aarde in 'n oostelike en westelike halfrond verdeel.
Kompas
Greenwich meridiaan
Vastelande
Ewenaar
Kies die regte terme vir diebeskrywing:
Dit is 'n instrument wat gebruik word om rigting aan te dui of te wys
Kompas
Greenwich meridiaan
Vastelande
Ewenaar
Kompas is 'n instrument wat rigting aandui. Die kompas wys altyd na
magnetiese noord
magnetiese suid
magnetiese oos
magnetiese wes
Die bo kant van 'n kaart word so geteken dat die bokant na ________ wys.
noord
oos
suid
wes
Die onderkant van 'n kaart word so geteken dat dit altyd ________ verteenwoordig.
noord
oos
suid
wes
Die 4 primêre hoofrigtings en 4 secondere tussenrigtings op 'n kompas.
Skryf die 8 rigtings op die regte plekke in.
Jy mag afkortings gebruik.
Voltooi die stelling deur die regte twee woorde te kies.
Die planeet aarde het 'n sfeervorm wat effens
afgeplat is by die ___________ en die __________.
Ewenaar
Noordpool
Suidpool
Greenwich
Die aarde het 'n bokant en 'n onderkant.
Waar
Vals
Voltooi die stelling deur die regte twee woorde te kies:
Die wêreldkaart bestaan uit sewe ___________ of __________
wat groot landmassas is.
vastelande
kontinente
damme
dorpe
Die vastelande of kontinente op die aarde bestaan uit die volgende lande.
Kies die regte antwoord waar die vastelande gerangskik is van groot na klein.
Antartika, Australië, Asië, Afrika, Noord-Amerika, Suid-Amerika
Noord-Amerika, Suid-Amerika, Antartika, Australië, Asië, Afrika,
Antartika, Australië, Asië, Afrika, Suid-Amerika, Noord-Amerika
Asië, Afrika, Noord-Amerika, Suid-Amerika, Antartika, Europa, Australië
Voltooi die stelling deur die regte drie antwoorde te kies:
Die Indiese oseaan lê aan die oostekant, tussen _______ en _______ en ______.
Noord-Amerika
Afrika
Australie
Indië
Kies die regte drie oseane wat daar is.
Stille oseaan
Atlantiese oseaan
Indiese oseaan
Antartika oseaan
Dinge in die natuurlike omgewing, soos riviere en berge.
Fisiese kenmerke
Plato
Kaap
Vallei
Kies die korrekte term vir die beskrywing:
Hoë plat binnelandse dele van die land.
Fisiese kenmerke
Plato
Kaap
Vallei
Kies die korrekte term vir die beskrywing:
'n Hoogliggende deel wat kleiner of laer is as
'n berg, groter as 'n koppie, gewoonlik sonder of min klippe.
Fisiese kenmerke
Plato
Heuwel
Vallei
Kies die korrekte term vir die beskrywing:
'n Gebergte of landpunt wat in die see of oseaan uitloop.
Dit is die teenoorgestelde van 'n baai.
Fisiese kenmerke
Kaap
Heuwel
Vallei
Kies die korrekte term vir die beskrywing:
'n Groot uitgestrekte dal of laagliggende deel tussen heuwels en berge.
Fisiese kenmerke
Kaap
Heuwel
Vallei
Kies die korrekte term vir die beskrywing:
Laagliggende gebied wat ongeveer 610m bo seevlak is en in subtropiese dele
van Kwazulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo is.
Fisiese kenmerke
Kaap
Laeveld
Vallei
Kies die korrekte term vir die beskrywing:
'n Inham of duik in die kuslyn
Baai
Kaap
Laeveld
Vallei
Kies die korrekte term vir die beskrywing:
Die lyn waar die see en land bymekaarkom
Kus
Kaap
Laeveld
Vallei
Kies die korrekte term vir die beskrywing:
Laagliggende dele van die land wat naby die see of oseaan is.
Kus
Kaap
Kusvlakte
Vallei
Kies die korrekte term vir die beskrywing:
Die begin van 'n rivier of 'n spruit of waar die rivier ontspring.
Oorsprong
Kaap
Kusvlakte
Vallei
Kies die korrekte term vir die beskrywing:
'n Spruit of rivier wat in die groter rivier in vloei.
Oorsprong
Sytak
Kusvlakte
Baai
Riviere vloei vanaf die berge en hoër gebiede oor die land na die see of oseane.
Hierdie is 'n fisiese kenmerk van?
(a)
Suid-Afrika het 'n lang kusly van ongeveer 3000 km, wat aan sowel die Indiese as die Atlantiese oseane grens.
Waar
Vals
Voltooi die stelling deur die regte twee woorde te kies:
Verskillende kleure word gebruik om die hoë en lae plekke
aan te dui op 'n Fisiese kaart. Hy toon ook hoe _______ die gebied bo ______ is.
hoog
seevlak
diep
grond
Voltooi die stelling deur die regte twee woorde te kies:
Seevlak is die punt waar die _____ en ____ bymekaar kom.
Dit word by die halfpadmerk tussen hoof en laaggety gemeet,
daar is dit 0 meter bo seevlak.
land
rivier
see
meer
Voltooi die stelling deur die regte twee woorde te kies:
Tafelberg kyk uit oor ________ en die ________.
Kaapstad
Atlantiese Oseaan
Indiese Oseaan
Hoopstad
Wat word Suid-Afrika se natuurreservaat in die Laeveld genoem?
Kruger Nasionale Park
Botha Nasionale Park
Kaapse Nasionale Park
Laeveld Nasionale Park
In die noorde van KwaZulu-Natal is daar 'n meer op die kusvlakte. Wat word hy genoem?
St-Lucia
Richards bay
Ermelo
Pongola
Voltooi die stelling deur die regte opsie te kies:
Fisiese kenmerke van die natuurlike omgewing het 'n invloed op die gebied waar mense woon.
Dit is moeilik om 'n nedersetting of dorpie _____________ te bou.
teen 'n steil of rotsagtige berghelling
teen 'n hoop grond en rommel
teen 'n stal of ongeleike grong
Voltooi die stelling deur die regte woorde te kies:
Die fisiese kenmerke van 'n gebied bepaal wat die inwoners daar doen.
Daar waar water is ______.
Daar waar berge is ______.
vang mense vis
stap mense graag
rus mense graag
kyk mense vir voëls
Baie mense verkies om in die berggebiede of op platorand te bly.
Waar
Vals
Voltooi die stelling deur die regte woord te kies:
Boere haal natuurlike bome en bosse uit om _______ te maak.
landerye
huise
speelplek
dame
Mynebouaktiwiteite verander die natuurlike omgewing deur myne te sink en steengroewe te maak.
Waar
Vals
Voltooi die stelling deur die regte woord te ken:
Daar is miljoene kilometers paaie in die land.
Daarom kan on sê dat paaie en ______ verander die omgewing.
spoorweë
Strate
Hooweg
Kan mense damme in riviere bou?
Ja
Nee
