Font size
Worksheetsgrade 6 kiki
Total questions: 75
Worksheet time: 1hrs 11mins
Skryf die sinne in die verlede tyd:
Die seun skop die bal.
(a)
Skryf die sinne in die verlede tyd:
Die seun skop die bal.
(a)
Skryf die sinne in die verlede tyd:
Mamma wil 'n koek bak.
(a)
Skryf die sinne in die verlede tyd:
Daar is baie katte op die dak.
(a)
Skryf die sinne in die verlede tyd:
Juffrou skryf 'n brief op die bord.
(a)
Skryf die sinne in die verlede tyd:
Die baba slaap in die kot.
(a)
Skryf die sinne in die verlede tyd:
Ek kan my naam skryf.
(a)
Skryf die sinne in die verlede tyd:
Piet gaan Sondag kerk toe.
(a)
Skryf die sinne in die verlede tyd:
Vandag is koud.
(a)
Skryf die sinne in die verlede tyd:
Die man eet 'n gesonde toebroodjie.
(a)
Skryf die sinne in die verlede tyd:
Die kinders sing 'n mooi liedjie.
(a)
Die verlede tyd van die werkwoord "loop" is (a)
Kies die korrekte verlede tyd vir die sin: "Ek eet 'n appel."
Ek het 'n appel geëet.
Ek eet 'n appel gehad.
Ek het 'n appel eet.
Ek het 'n appel geëet het.
Wat is die verlede tyd van die werkwoord "sing"?
gesing
singde
gesang
sing
Wat is die verlede tyd van die werkwoord "skryf"?
geskryf
skryfde
geskrif
skryf
Kies die korrekte verlede tyd vir die sin: "Ons lees 'n boek."
Ons het 'n boek gelees.
Ons lees 'n boek gehad.
Ons het 'n boek lees.
Ons het 'n boek gelees het.
Wat is die verlede tyd van die werkwoord "swem"?
geswem
swemde
geswemde
swem
Kies die korrekte verlede tyd vir die sin: "Sy dans in die kamer."
Sy het in die kamer gedans.
Sy dans in die kamer gehad.
Sy het in die kamer dans.
Sy het in die kamer gedans het.
Die verlede tyd van die werkwoord "hardloop" is (a) .
Kies die korrekte verlede tyd vir die sin: "Hulle kyk televisie."
Hulle het televisie gekyk.
Hulle kyk televisie gehad.
Hulle het televisie kyk.
Hulle het televisie gekyk het.
Wat is die verlede tyd van die werkwoord "drink"?
gedrink
drinkte
gedronk
drink
Kies die korrekte verlede tyd vir die sin: "Ek maak 'n tekening."
Ek het 'n tekening gemaak.
Ek maak 'n tekening gehad.
Ek het 'n tekening maak.
Ek het 'n tekening gemaak het.
Die verlede tyd van die werkwoord "sien" is (a) .
Kies die korrekte verlede tyd vir die sin: "Jy skryf 'n brief."
Jy het 'n brief geskryf.
Jy skryf 'n brief gehad.
Jy het 'n brief skryf.
Jy het 'n brief geskryf het.
Wat is die verlede tyd van die werkwoord "lees"?
gelees
leesde
geleesde
lees
Rangskik die woorde om 'n Verlede Tyd sin te maak. Arrange the words to make "Verlede Tyd' sentence.
juffrou
het
my
boek
gemerk
Write in the future tense:
Ons staan op die stasie.
(a)
Write in the future tense (Toekomende tyd)
Ons is by die inligtingbord.
(a)
Write in the future tense (Toekomende tyd)
Pa koop ons kaartjies by die kaartjiekantoor.
(a)
Write in the future tense (Toekomende tyd)
Ma sien die padkos val.
(a)
Write in the future tense (Toekomende tyd)
Ons staan nou op die perron.
(a)
Write in the future tense (Toekomende tyd)
Die masjinis is in die lokomotief.
(a)
Write in the future tense (Toekomende tyd)
Ons hoor die sirene blaas.
(a)
Write in the future tense (Toekomende tyd)
Ons sit al die bagasie op die trollie.
(a)
Write in the future tense (Toekomende tyd)
Al die bagasie is op die trollie gelaai.
(a)
Write in the future tense (Toekomende tyd)
Die trein vertrek om drie-uur.
(a)
Ek eet elke oggend ontbyt.
(a)
Ek trek 'n pragtige rok aan.
(a)
My niggie gaan volgende week skool toe.
(a)
Ek hang die wasgoed op.
(a)
Mia voel die spinnekop oor haar been hardloop.
Mia sal die spinnekop oor haar bene hardloop voel.
Mia sal die spinnekop oor haar bene voel hardloop.
Ek kan venaand my kamer verf.
Ek sal venaand my kamer kan verf.
Ek sal venaand my kamer verf kan.
Dit is koud. Ek dra nie 'n trui nie. (maar)
Dit is koud maar dra ek nie 'n trui nie.
Dit is koud maar ek dra nie 'n trui nie.
Ek leer my werk. Ek ken my werk. (totdat)
Ek leer my werk totdat ek my werk ken.
Ek leer my werk totdat ken ek my werk.
Ek leer my werk totdat ek ken my werk.
Dit is lente. Daar is baie klein diertjies. (dus)
Dit is lente dus daar is baie klein diertjies.
Dit is lente dus daar baie klein diertjies is.
Dit is lente dus is daar baie klein diertjies.
Groep 1 voegwoord:
maar
dus
dat
tog
Groep 3 voegwoord:
dan
dog
nadat
trouens
Groep 2 voegwoord:
voordat
sedert
inteendeel
al
Groep 1 voegwoord:
intussen
tensy
mits
want
Groep 3 voegwoord:
omdat
en
dan
al
OMDAT beteken:
because
and
but
VOEGWOORDE beteken:
negative
past tense
conjunctions
future tense
Jan werk hard. Marie speel op haar selfoon. ( en)
Jan werk hard en Marie speel op haar selfoon.
Jan werk hard en Marie op haar selfoon speel.
Jan werk hard Marie op haar selfoon en speel.
William gesels met sy vriende in klas. Sy punte is laag. (dus)
dus laag is sy punte.
dus is sy punte laag.
dus sy punte is laag.
Jerry werk altyd hard. Hy is vasbeslote. (omdat)
omdat hy is vasbeslote
omdat hy vasbeslote is.
Jack lees elke dag. Hy is die vlotste leser in die skool. (daarom)
daarom hy is die beste leser in die skool.
daarom is hy die beste leser in die skool.
Adam kan nie Saterdag krieket speel nie. Sy rug is seer. ( omdat)
omdat sy rug is seer.
omdat sy rug seer is.
Dit is koud. Ek dra nie 'n trui nie. (maar)
Dit is koud maar dra ek nie 'n trui nie.
Dit is koud maar ek dra nie 'n trui nie.
Which group is the word omdat in?
Group 1
Group 2
Group 3
Group 4
Which word is from group 1
Maar
Daarna
Dan
omdat
Sodat
Which word is not from group 1
Maar
En
Of
Want
none of them
So sterk soos ń .......
Muis
Leeu
Bloed
Olifant
So ........ soos ń skilpad
Klein
Stadig
gelukkig
Ingelukkig
What’s group is the word dat in?
Group 1
Group 2
Group 3
Group 4
What’s group is the word dat in?
Group 1
Group 2
Group 3
Group 4
Conjunctions: "dat", "omdat", "sodat" , "wat" all belong group (a)
Ek leer my werk. Ek ken my werk. (totdat)
Ek leer my werk totdat ek my werk ken.
Ek leer my werk totdat ken ek my werk.
Ek leer my werk totdat ek ken my werk.
Ek gaan huis toe. Ek doen my huiswerk. (daarna)
Ek gaan huis toe, daarna ek doen my huiswerk.
Ek gaan huis toe, daarna doen ek my huiswerk.
Ek gaan huis toe, daarna ek my huiswerk doen.
Dit is koud. Ek dra nie 'n trui nie. (maar)
Dit is koud maar dra ek nie 'n trui nie.
Dit is koud maar ek dra nie 'n trui nie.
Dit is lente. Daar is baie klein diertjies. (dus)
Dit is lente dus daar is baie klein diertjies.
Dit is lente dus daar baie klein diertjies is.
Dit is lente dus is daar baie klein diertjies.
Ek is moeg. Ek het laat gaan slaap. (want)
Ek is moeg want ek het laat gaan slaap.
Ek is moeg want ek laat gaan slaap het.
Daar is 'n storm. Ek bly in die huis. (daarom)
Daar is 'n storm daarom ek in die huis bly.
Daar is 'n storm daarom bly ek in die huis.
Daar is 'n storm daarom ek bly in die huis.
Jy moet jou tande borsel. Jy klim in die bed. (voordat)
Jy moet jou tande borsel voordat jy in die bed klim.
Jy moet jou tande bordel voordat klim jy in die bed.
Jy moet jou tande borsel voordat jy klim in die bed.
Ek eet die lekker pizza. Ek eet die roomys. (en)
Ek eet die pizza en ek eet die roomys.
Ek eet die pizza en eet ek die roomys.
Wat is die reël vir groep 3 voegwoorde?
Die woordorde bly dieselfde.
Die werkwoord kom langs die voegwoord.
Die werkwoord kom aan die einde van die sin.
