WorksheetsVraestel 1 - Geomorfologie Definisies Gr12 -
Total questions: 13
Worksheet time: 13mins
Gebied wat deur 'n rivierstelsel gedreineer word - die rivier en al sy sytakke.
Sytak
Rivierstelsel
Dreineerbekken
Bron
Totale gebied wat die dreineerbekken van water voorsien
Opvangsgebied
Rivierstelsel
Dreineerbekken
Die hoofrivier en sy sytakke en kanale
Rivierstelsel
Waterskeiding
Sytak
Hooggeleë terein wat twee riviervaleie skei bv. berg of heuwels
Sytak
Berg
Bron
Waterskeiding
'n Stroom wat in 'n hoofrivier invloei
Riviermonding
Bron
Sytak
Die punt waar 'n rivier eindig
Watertafel
Grondwater
Afloop
Monding
Plek waar 'n rivier begin
Sytak
Bron
Watertafel
Punt waar twee riviere ontmoet
Samevloeiing
Bron
Monding
Die boonste vlak van ondergrondse water. Die rotslaag onder die watertafel is versadig
Grondwater
Watertafel
Samevloei
Water wat oor die grond vloei. Dit gebeur as die grond reeds versadig is
Watertafel
Rivier
Oppervlakafloop
Water wat ondergronds in die porieë en krake van rotse voorkom
Grondwater
Watertafel
Interfluviale rif
Riwwe hoë grond tussen individuele kanale
Grondwater
Waterskeiding
Interfluviale rif
Die water wat in die grond intrek
Infiltrasie
Afloop
Grondwater
