wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Hersienning - Kwartaal 2 se werk

Total questions: 9

Worksheet time: 9mins

Name
Class
Date
1.

'n Begroting is 'n plan wat beraamde (a)   en uitgawes vir 'n spesifieke tydperk toon.

2.

As 'n sakeonderneming 'n begroting vir die maand opstel, staam hierdie tydperk as (a)   bekend.

3.

As 'n sakeonderneming 'n begroting vir drie jaar opstel, staan hierdie tydperk as (a)   bekend.

4.

Een van die doeleindes daarvan om 'n begroting op te stel is om (a)   geld teenoor begrote besteding te kontroleer.

5.

Een van die redes waarom 'n begroting opgestel word, is om (a)   te beheer.

6.

'n Begroting waarin uitgawes die inkomste oorkry, sal 'n (a)   aandui.

7.

Beplanning is die handeling om na die (a)   te kyk en te besluit wat gedoen moet word.

8.

Die begrotingsfunksie staan ook as (a)   rekeningkunde bekend.

9.

Sakeondernemings bestee geld aan (a)   uitgawes, bedryfsuitgawes en Finansiering-uitgawes.