wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Module 4 EXCEL

Total questions: 11

Worksheet time: 9mins

Name
Class
Date
1.

Hierdie funksie bepaal die volgende:

a)

Dit tel die waardes van die teks

b)

Totaal van die reeks (F6 tot F17) bymekaar getel.

c)

Die gemiddeld van die reeks (F6:F17)

d)

Bepaal die produk van die reeks selle.

2.

Die (a)   funksie bepaal die hoeveelheid selle wat geen teks/getalle bevat nie.

3.

Wat bereken die COUNTA-funksie in Excel?

a)

Die hoeveelheid selle in die hele Excel spreadsheet.

b)

Tel net selle met teks.

c)

Tel slegs selle wat getalle bevat.

d)

Die hoeveelheid selle wat teks of getalle bevat.

4.

Die (a)   funksie bereken die hoeveelheid selle wat net getalle bevat.

5.

Hierdie funksie in Excel bereken die:

a)

Bepaal die maksimum waarde.

b)

Maksimum selle in die hele dokument.

c)

Dit gee die gemiddelde waarde.

d)

Hierdie funksie bepaal hoeveel keer die maksimum waarde voorkom.

6.

=COUNTIF(B1:B20;"<10")
Wat sal die bogenoemde funksie bereken.

a)

Dit gaan die selle tel indien sel B1 tot B20 kleiner is as 10.

b)

Dit gaan die selle tel indien sel B1 tot B20 groter is as 10.

c)

Gee die som van alle waardes kleiner as 10.

7.

=RAND()

Hierdie funksie toon 'n ewekansige getal tussen 0 en 1.
WAAR OF VALS

a)

Waar

b)

Vals

8.

=RANDBETWEEN(1;100)
Hierdie funksie bereken:

a)

'n Ewekansige getal.

b)

'n Ewekansige getal tussen 1 en 100.

c)

Die funksie bereken die gemiddeld van die getalle vanaf 1 tot 100.

9.

Die (a)   funksie bepaal die datum van daardie dag.

10.

Ek wil bereken hoeveel leerders slaag. Hoe gaan my COUNTIF funksie lyk as ek dit wil bereken?
Tik die funksie PRESIES soos jy dit in Excel sal tik.

(a)  

11.

Jy wil bereken hoeveel leerders NIE 50 gekry het vir die toets nie.
Hoe gaan jou COUNTIF funksie in Excel lyk?

(a)