WorksheetsNTOPR152 Leereenheid 2
Total questions: 15
Worksheet time: 5mins
Wat is die korrekte manier om die huidige datum in Java te kry?
new Date()
LocalDate.now()
Calendar.getDate()
Date.now()
Watter klas gee jou net die tyd (sonder datum)?
LocalDateTime
Date
LocalTime
Calendar
Watter metode gebruik jy om die huidige datum en tyd te kry?
LocalDateTime.now()
Date.now()
Instant.dateTime()
Time.now()
Wat is die uitvoer van: System.out.println(Math.pow(2, 4));
6
8
16
24
Wat is die uitvoer van: System.out.println(Math.round(3.6));
3
4
5
6
Wat is die korrekte manier om twee BigInteger waardes op te tel?
a + b
a.add(b)
a.plus(b)
BigInteger.sum(a, b)
Watter metode word gebruik om te deel met afronding in BigDecimal?
divideWithRounding()
divide(scale, roundingMode)
split(scale, roundingMode)
roundDivide(scale)
Wat is die uitvoer van: BigDecimal a = new BigDecimal("10"); BigDecimal b = new BigDecimal("4"); System.out.println(a.divide(b, 2, RoundingMode.HALF_UP));
2.25
2.5
2.00
2.49
Watter van die volgende kan NIE met BigDecimal gebruik word nie?
add()
-
multiply()
divide()
Wat is die uitvoer van: BigInteger a = new BigInteger("100"); BigInteger b = new BigInteger("20"); System.out.println(a.divide(b));
5
4
6
20
Watter een van die volgende gee die korrekte manier om ’n BigDecimal met 3 desimale plekke af te rond?
a.setScale(3, RoundingMode, UP)
a.round(3)
a.scaleTo(3)
a.fix(3, RoundingMode.UP)
Wat is die doel van ’n setter-metode in Java?
Om ’n waarde van ’n veranderlike te lees
Om ’n waarde van ’n veranderlike te verander
Om ’n klas te skep
Om ’n metode aan te roep
Wat is die konvensionele formaat van ’n getter-metode vir ’n veranderlike met die naam 'naam'?
getNaam()
naamGet()
setNaam()
retrieveNaam()
Watter van die volgende is die korrekte manier om 'LocalDate' in te voer?
import.java.date.LocalDate;
import java.util.time.LocalDate;
import java.time.LocalDate;
import time.LocalDate;
Watter van die volgende beskryf die doel van die `import`-stelling in Java?
Dit skep 'n nuwe objek
Dit laai die program in geheue
Dit gee toegang tot klasse uit ander pakkette
Dit verwyder ongebruikte metodes
