Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Voor- en Agtervoegsels

Total questions: 10

Worksheet time: 25mins

Name
Class
Date
1.

Basisvorm: ken

Gebruik 'n voorvoegsel om 'n nuwe woord te vorm.

4 lines
2.

Basisvorm: gevaar

Verander die woord deur 'n agtervoegsel te gebruik.

4 lines
3.

Basisvorm: held

Gebruik 'n agtervoegsel om 'n nuwe woord te vorm.

4 lines
4.

Basisvorm: jaar

Gebruik 'n voorvoegsel om 'n nuwe woord te vorm.

4 lines
5.

Basisvorm: hoor

Gebruik 'n voorvoegsel om 'n nuwe woord te vorm.

4 lines
6.

Skryf die basisvorm van hierdie woord neer:

aartsvyand

4 lines
7.

Skryf die basisvorm van hierdie woord neer:

lieflik

4 lines
8.

Skryf die basisvorm van hierdie woord neer:

naamloos

4 lines
9.

Gebruik die woord 'n voorvoegsel of 'n agtervoegsel?

onthou

a)

Voorvoegsel

b)

Agtervoegsel

10.

Gebruik die woord 'n voorvoegsel of 'n agtervoegsel?

aande

a)

Voorvoegsel

b)

Agtervoegsel