wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Algemene Kennis Vr2 2oAug

Total questions: 50

Worksheet time: 25mins

Name
Class
Date
1.

Hoe oud is die oudste man wat deelgeneem het aan die Olimpeise spele?

a)

72- jaar

b)

56- jaar

c)

92- jaar

d)

83- jaar

2.

Wie is tans nommer 1 op die wêreldtoets-krieket ranglys?

a)

Suid-Afrika

b)

Australië

c)

Engeland

d)

Indië

3.

Wie hou die rekord vir die meeste lopies aangeteken in ń kriekettoets wedstryd vir Suid-Afrika?

a)

Jacques Kalles

b)

Wiaan Mulder

c)

Ab de Villiers

d)

Hashim Amla

4.

Waar is die Gholf 'US open' gespeel?

a)

Oakmont

b)

Cypress

c)

Bandon

d)

Pinehurst

5.

Wanneer is die volgende sokker wêreldbeker?

a)

2028

b)

2030

c)

2026

d)

2027

6.

Wie hou die rekord van die meeste 'Grammy awards'?

a)

John Williams

b)

Georg Solti

c)

Beyoncé

d)

Kendin Jones

7.

Met hoveel persent wou die regering die belasting ophef?

a)

0,5%

b)

1%

c)

Geen

d)

4%

8.

Hoe oud word Afrikaans (as amptelike taal) in 2025?

a)

100 jaar

b)

50 jaar

c)

25 jaar

d)

1000 jaar

9.

Wat is die derde grootste taal in Suid-Afrika?

a)

Afrikaans

b)

Zoeloe

c)

Fraans

d)

Xhosa

10.

Wie is die nuwe 'Noot-vir-Noot' aanbieder?

a)

Riaan Cruywagen

b)

Emo Adams

c)

Johan Stemmet

d)

Gustav Greyling

11.

Hoe lank was Johan Stemmet die aanbieder vir 'Noot-vir-Noot'?

a)

18-jaar

b)

21-jaar

c)

5-jaar

d)

11-jaar

12.

Wie is die eienaar van die toep 'X'?

a)

Elon Musk

b)

Gene Hwang

c)

Linda Yaccario

d)

Neil Armstrong

13.

Watter land grens aan ń gedeelte van die Krugerwildtuin?

a)

Lesotho

b)

Zimbabwe

c)

Botswana

d)

Namibië

14.

Waar is Suid-Afrika se hoogste berg geleë?

a)

Pretoria

b)

Drakensberge

c)

Kaapstad

d)

Barrydale

15.

Wie is in die minister van finansies van Suid-Afrika?

a)

Cyril Ramaposa

b)

Mmusi Maimane

c)

Johan Steenhuisen

d)

Enoch Godongwana

16.

Hoe oud is die maatskappy 'BMW'?

a)

55-jaar

b)

108-jaar

c)

28-jaar

d)

125-jaar

17.

Wat is die mees gebruikte toep?

a)

Snapchat

b)

TikTok

c)

Google Chrome

d)

Instagram

18.

Wie is Jesus se Ma?

a)

Maria

b)

Gerda

c)

Maria Magdaleen

d)

Eva

19.

Wie in die Bybel se krag het in sy hare gelê?

a)

Goliat.

b)

Simson

c)

Jesus

d)

Dawid

20.

Wat word ń vyfhoekige vorm genoem?

a)

Oktagoon

b)

Pentagoon

c)

Heptagoon

d)

Hektagoon

21.

Wat is die kortste oorlog wat nog ooit plaas gevind het?

a)

3 weke

b)

3 ure

c)

38 minute

d)

3 dae

22.

Wat is die hoofstad van Suid-Afrika?

a)

Pretoria

b)

Durban

c)

Mahikeng

d)

München

23.

Wat is die grootse dam in Suid-Afrika?

a)

Midmar

b)

Gariepdam

c)

Theewaterskloof

d)

Bloemhof

24.

Hoe lank duur die oorlog tussen Rusland en Oekraïne voor enige missiele/bomme afgevuur is?

a)

13 jaar

b)

1 jaar

c)

3 jaar

d)

5 jaar

25.

Wat is die drie primêre kleure?

a)

Rooi,geel en blou

b)

Rooi, geel en groen

c)

Rooi, blou en pienk

d)

Rooi, groen, oranje

26.

Wat is die vierkantswortel van 289?

a)

17

b)

22

c)

18

d)

15

27.

Watter taal word die meeste in Suid-Afrika gepraat?

a)

Afrikaans

b)

Zoeloe

c)

Engels

d)

d. Xhosa

28.

Wat is die derdemagswortel van 625?

a)

15

b)

23

c)

16

d)

25

29.

Kies die woord wat nie pas nie.

a)

Treurig

b)

Hartseer

c)

Opgeruimd

d)

Smart

30.

Wie het die skildery "Girl with a Pearl" geskilder?

a)

Vincent van Gogh

b)

Johannes Vermeer

c)

Leonardo da Vinci

d)

Gian Lorenzo

31.

In watter jaar was die eerste "touchscreen" foon vrygestel?

a)

1992

b)

1994

c)

2000

d)

2005

32.

Kies die korrekte versamelnaam vir wind.

a)

Geselskap

b)

ń Skaduwee

c)

ń Vlaag

d)

ń Wolk

33.

Kies die korrekte versamelnaam vir paddas

a)

ń Skool

b)

ń Vloot

c)

ń Sirkel

d)

ń Groep

34.

Gee die sinoniem vir die woord "kul"

a)

Eerlik

b)

Feitlike

c)

Flous

d)

Waarheid

35.

Hoeveel kleure verskyn in die landsvlag?

a)

7 kleure

b)

6 kleure

c)

8 kleure

d)

10 kleure

36.

Hoeveel verskillende tipe instrumente bestaan daar in die wêreld?

a)

Meer as 1500

b)

Minder as 1500

c)

1000

d)

927

37.

Watter jaar was "Netflix" eers ontdek?

a)

2007

b)

2010

c)

1997

d)

1990

38.

Watste antieke stad was vernietig tydens n uitbrasting van lava?

a)

Hawaii

b)

Pompeii

c)

Griekeland

d)

Italië

39.

Eletrisiteit was ontdek deur …

a)

Sir Newton

b)

Albert Einstein

c)

Galileo Galilei

d)

Benjamin Franklin

40.

Watse dier lê nie eiers nie?

a)

Eendbekdier

b)

Slang

c)

Seeperdjie

d)

Vis

41.

Watter element se simbool is H op die periodieke tabel?

a)

Waterstof

b)

Hellium

c)

Koper

d)

Silikon

42.

Wat is die mees suidelike land in die wêreld?

a)

Chile

b)

Asië

c)

Groenland

d)

China

43.

Hoeveel gram is daar in ń ton?

a)

100

b)

10000

c)

1000000

d)

10

44.

Wat simboliseer ń wit vlag?

a)

Geweld

b)

Veiligheid

c)

Gevaar

d)

Oorgee

45.

Wanneer het die wêreld-oorlog twee begin?

a)

1989

b)

1945

c)

1999

d)

1939

46.

Gee die Engelse woord vir 'servet'.

a)

Pocket bag

b)

Napkin

c)

Cloth

d)

Nappy

47.

Choose the correct spelling:

a)

Neccessary

b)

Nesessary

c)

Necessary

d)

Necesary

48.

Kies die korrekte spelling:

a)

Interessant

b)

Interressant

c)

Interesant

d)

Interresant

49.

Sy het Suid-Afrika verteenwoordig by die Olimpiese spele vir swem.

a)

Tatjana Smith

b)

Jakkie Cilliers

c)

Gerda Steyn

d)

Bongi Msomi

50.

Goedere en dienste wat in ander lande geproduseer word maar plaaslik aangekoop word

a)

Geldmark

b)

Invoere

c)

Markprys

d)

Krediet