Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Rekenaarspeelitjie Gedig - Vrae

Total questions: 21

Worksheet time: 43mins

Name
Class
Date
1.

Op watter voorwaarde sal die oupa sy kleinseun toelaat om rekenaarspeletjies te speel?

4 lines
2.

Haal ' voorbeeld van alliterasie aan uit reël 2 en onderstreep die alliterende woorde.

4 lines
3.

Wat is die funksie van die komma in reël 3?

4 lines
4.

Hoe weet jy dat die seun dit geniet om rekenaarspeletjies te speel? Reël 4.

4 lines
5.

Watter tipe spreker kry ons in hierdie gedig?

(a)  

6.

Wat is die voordeel (reason) van hierdie tipe spreker?

4 lines
7.

Na watter tydvorme verwys die woord 'nou'?

4 lines
8.

Haal EEN woord aan wat sê dat die seuntjie die rekenaarspeletjie geniet.

(a)  

9.

Watter halfrym/stylfiguur kom in reël 7 voor?

4 lines
10.

Watter stylfiguur verwys na die herhaling van voegwoorde?

(a)  

11.

Kies die korrekte woorde tussen hakies om die sin te voltooi:

(a)  

12.

Wat word met die volgende woorde geïmpliseer: 'die pyltjie heen en weer'?

4 lines
13.

Wat is die funksie van die woord 'want' in reël 9?

4 lines
14.

Gee 'n sinoniem vir die woord 'boef'.

(a)  

15.

Watter stylfiguur kom in reël 13 voor?

(a)  

16.

Wat word met die woord 'veg' geïmpliseer?

4 lines
17.

Wat is die funksie van die dubbelpunt in reël 15?

4 lines
18.

Waarom kla sy suster?

4 lines
19.

Waarom word die laaste reël se woorde in aanhalingstekens geskryf?

4 lines
20.

In watter versvorm is hierdie gedig geskryf?

(a)  

21.

Watter rympatroon (eindrym) kom in die eerste ses reël voor?

(a)