WorksheetsVoegwoorde en Woordorde
Total questions: 15
Worksheet time: 23mins
Verbind die sin met die voegwoord tussen hakies.
Ek gaan slaap. Ek is moeg. (want)
Verbind die sin met die voegwoord tussen hakies.
Ons gaan vir jou kuier. Jy gaan vir ons kuier. (of)
Was dit ...
maklik
moeilik
Verbind die sin met die voegwoord tussen hakies.
Ek hou van die boek. Ek koop die boek. (dus)
Verbind die sin met die voegwoord tussen hakies.
My sleutel is weg. Ek sit buite. (daarom)
Hierdie was
makliker
moeiliker
maklik
Verbind die sin met die voegwoord tussen hakies.
Ek is bly. Dit is Saterdag. (omdat)
Verbind die sin met die voegwoord tussen hakies.
Sy lees 'n koerant. Sy gaan werk toe. (voordat)
Hierdie was
makliker
moeiliker
maklik
Waarmee begin die sin?
Die voëls sing en fluit 'n vrolike lied.
Onderwerp
Voorwerp
Tyd
Infinitief
Waarmee begin die sin?
Volgende jaar sal dit my tweede kompetisie wees.
Wyse
Tyd
Plek
Voorwerp
Waarmee begin die sin?
Om fiks te word, moet jy gereeld oefen.
Onderwerp
Wyse
Infinitief
Voorwerp
Waarmee begin die sin?
Die broek is gekoop deur die nuwe seun.
Voorwerp
Onderwerp
Infinitief
Wyse
Waarmee begin die sin?
Fluister-fluister kom hulle aangestap.
Wyse
Plek
Voorwerp
Tyd
Is die woordorde korrek?
Die kinders kry warm, dus hulle swem vandag.
Ja
Nee