WorksheetsTussenwerpsels
Total questions: 9
Worksheet time: 8mins
Name
Class
Date
1.
Dit is vakansie. Watter uitroep is korrek?
a)
Eina!
b)
Hoera!
c)
Ga!
d)
Foeitog!
e)
Sjoe!
2.
(a) jou voete stink!
3.
Die Afrikaanse tussenwerpsel vir "shame" is (a)
4.
(a) ! Ek het nog nooit so koud gekry nie.
5.
.... dit is 42 grade buite!
a)
Nou ja
b)
Ai
c)
Regtig
d)
Sjoe
6.
Hy brand jou hand op die stoof. Wat skree jy?
(a)
7.
Die hond het my huiswerk opgevreet. (a) ? Vertel die waarheid.
8.
.... .... , dis seker tyd om huiswerk te doen!
(a)
9.
....! Ek wens julle hou op baklei.
a)
Regtig
b)
Ai
c)
Ga
d)
Foeitog
100 %
