wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Graad 8 Rekeningkunde teorie

Total questions: 10

Worksheet time: 5mins

Name
Class
Date
1.

Die volgende weerspieël die rekeningkundige vergelykin: Bates = Eienaarsbelang - Laste

a)
True
b)
False
2.

Laste word beskou as skuld.

a)
True
b)
False
3.

Kapitaal is 'n direkte eienaarsbelang.

a)
True
b)
False
4.

Kapitaal vermeerder eienaarsbelang.

a)
True
b)
False
5.

Eienaarsbelang wat vermeerder word gedebiteer.

a)
True
b)
False
6.

Onttrekkings vermeerder eienaarsbelang.

a)
True
b)
False
7.

Onttrekkings is geld of voorraad wat die eienaar neem vir persoonlike gebruik.

a)
True
b)
False
8.

Watter een is NIE 'n voorbeeld van 'n inkomste NIE.

a)

Telefoon

b)

Huurinkomste

c)

Verkope

d)

Lopende inkomste

9.

'n Vaste deposito word geklassifiseer as 'n .....

a)

Bedryfsbate

b)

Bedryfslas

c)

Eieneaarsbelang

d)

Nie-bedryfsbate

10.

Lenings wat langer as 12 maande neem om terug te betaal word beskou as 'n ...

a)

Bedryfslas

b)

Nie-bedryfslas

c)

Bedryfsbate

d)

Nie-bedryfsbate

Similar Resources on Wayground