WorksheetsNaalwoude
Total questions: 12
Worksheet time: 9mins
Naaldwoude bedek sowat ____ % van die aarde se landoppervlakte
10
25
20
15
Naaldwoude vorm die wereld se grootste woude , maar daar kom egter minder plante en diere voor.
waar
onwaar
Meeste van die wereld se Naaldwoude kom in die (a) halfronde voor.
Naalwoude groei in klimaatstreke waar die somers _____ en winters ____ is met swaar ____
(a)
Diere hoef nie so ver die loop vir kos nie , omdat die plante baie vinnig groei.
waar
onwaar
Naaldbome dra
blomme
bolle
kegels
sade
Hoekom groei die takke van naaldbomme afwaarts?
(a)
Wat is die naam van hierdie dier wat in 'n naaldwoud aangetref word?
(a)
Waar in die wereld word die Elk aangetref
Noord- Afrika
Russia
Noord- Amerika
Hoe is die Elk aangepas om die koue klimaat van die naaldwoud te kan oorleef.
Dit eet knaagdiere soos muisie en rotte
Dit maak skaars 'n geluid as dit vlieg
Dit stamp die andere diere dood met hul horings.
Dit het spesiale haarbedekking wat help dat dit warm bly in die winter.
Die Russies vlieende eekhoring bly in bome langs riviere.
waar
onwaar.
Noem een menslike aktiwiteit wat mense doen om te oorleef in 'n naaldwoud.
(a)
