WorksheetsGeskiedenis Kwartaal 3-Toets Hersiening
Total questions: 12
Worksheet time: 9mins
Hoekom word kamele as vervoer in die woestyn gebruik?
Hulle is hardkoppig.
Hulle het groot pote wat nie maklik in die sand sink nie.
Hulle is baie sterk.
Hulle kan vir tenminste 4 dae sonder kos en water
Wat is die verskil tussen 'n wa en 'n koets?
'n Wa word getrek deur 'n koei en 'n koets word getrek deur 'n donkie.
'n Wa word getrek deur 'n hoender en 'n koets word getrek deur 'n eend.
'n Wa word getrek deur 'n Os en 'n koets word getrek deur 'n perd.
Een nadeel van die eerste fiets was dat die fietsryer moes voete gebruik om vorentoe te beweeg
Waar
Onwaar
Waarom was dit gevaarlik om die tiekiewawiel te ry?
Dit het te vinnig gery.
As die fietsryer by 'n bult af gery het, kon hy maklik vooroor val en albei gewrigte breek.
Die fietsryer het agteroor geval.
Daar kon twee mense op die fiets gery het.
George Stephenson het die stoomenjin uitgevind. Wat was die naam van die eerste lokomotief?
(a)
Hoekom was die stoomenjins nie baie gewild nie?
Hulle was te vinning.
Hulle het baie geraas gemaak.
Dit was baie stadig en het lank gevat om aan die gang te kom.
Hulle was baie modern.
Watter materiale was gebruik om vroeë bote te maak?
(a)
Wie het die eerste vliegtuig ontdek?
Meneer Amerika
Wilbur en Orville Wright
Die plaasboere
Nelson Mandela
Wanneer was die eerste vliegtuig ontdek?
24 Februarie 2005
17 Desember 1903
1 Januarie 2025
11 September 1995
In watter land was die eerste vliegtuig ontdek? Waar het die broers gewoon?
(a)
Hoeveel vlugte het die Wright-broers afgelê?
(a)
Hoe lank was die langste vlug met die eerste vliegtuig?
(a)
