wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

3D voorwerpe P2

Total questions: 11

Worksheet time: 2mins

Name
Class
Date
1.

Identifiseer die vorm wat geboë en reguit sye het:


a)

B

b)

A

c)

D

d)

C

2.

Wat noem ons 'n veelhoek met drie sye?

a)

driehoek

b)

heptagoon

c)

paralellogram

d)

veelhoek

3.

Hoeveel sye het 'n heksagoon?

a)

5

b)

7

c)

6

d)

8

4.

Wat noem ons 'n 3D voorwerp wat 'n ronde basis het en 'n punt aan die bo-kant?

a)

piramide

b)

silinder

c)

keel

d)

prisma

5.

Hoeveel basisse het 'n sfeer?

a)

2

b)

0

c)

1

d)

3

6.

Die volgende voorwerp is 'n ______.

a)

vierkantige basis piramide

b)

driehoekige prisma

c)

pentagonale prisma

d)

heksagonale prisma

7.

Hoeveel vlakke het die volgende voorwerp?

a)

3

b)

9

c)

27

d)

6

8.

'n Driehoekige prisma het hoeveel vlakke?

a)

3

b)

6

c)

5

d)

1

9.

Pas die net by die 3D voorwerp wat dit sal maak:

a)

silinder

b)

reghoekige prisma

c)

kubus

d)

vierkant

10.

'n Voorwerp wat nie 'n prisma is nie en wat 5 vlakke het waarvan een 'n vierkant is,

a)

pentagonale prisma

b)

reghoekige piramide

c)

vierkantige basis piramide

d)

driehoekige piramide

11.

Dit het 10 plat vlakke.

a)

pentagonale prisma

c)

heksagonale prisma

d)

oktagonale prisma