Font size
WorksheetsPaulus se briewe
Total questions: 22
Worksheet time: 22mins
Wie was Timoteus?
Jong dissipel en medewerker van Paulus
Romeinse soldaat
Fariseër
Profeet in die Ou Testament
Waar het Timoteus die eerste keer toe Paulus hom ontmoet het?
In Listra
In Efese
In Rome
In Korinte
Dit is Paulus se langste brief in die Bybel.
Korinte
Galasië
Efese
Romeine
Wat was Paulus se doel met sy eerste brief aan Timoteus?
Om hom te help die kerk in Efese reg te lei
Om oor sy gesondheid te vra
Om hom te waarsku
Om hom op 'n sendingreis te nooi
Wat het Paulus vir Timoteus gesê oor sy jeug?
Moenie dat iemand jou gering skat nie
Jy moet oor ses uur voor vyf leer
Vermy konflik
Moenie preek nie
Wat sê Paulus vir Timoteus om te doen met die gawes wat hy het?
Gebruik dit en wees dapper
Wag totdat iemand jou vra
Hou dit vir jouself
Gee dit oor aan ander
Wat herinner Paulus vir Timoteus aan in 2 Timoteus 1:7?
God het ons nie 'n gees van vrees gegee nie
Om met die wat oortree in nie
Om sy ouers te eer
Om nie te laat oortree nie
Wat was Paulus se verhouding met Timoteus?
Soos 'n vader en seun
Soos twee medereisigers
Soos leemeesters
Soos medegelowiges
Waar was Timoteus toe Paulus vir hom die brief geskryf het?
In Listra
In Damaskus
In Efese
In Antiogië
Watter werk het Paulus saam met Akwilla beoefen?
Tentmaker
Visserman
Dokter
Soldaat
Wat was die doel van Paulus se sendingsreise?
Om die evangelie te verkondig en nuwe kerke te begin
Om geld in te samel
Om sy familie te besoek
Om Romeinse burgerskap te kry
Korinte was deel van hierdie land, bekend vir sy kultuur en wysheid.
Griekeland
Efese
Rome
Galasië
Wat het Paulus dikwels gebruik om ander te bemoedig?
Briewe
Toesprake
Sang
Drama
Wie het Paulus gehelp om sy briewe te versprei?
Sy medewerkers soos Timoteus en Titus
Die Jode
Die soldate
Die Romeine
Watter kerk het bekend gestaan vir sy liefde en harde werk?
Efese
Korinte
Rome
Filippi
Watter kerk het probleme gehad met verdeeldheid en trots?
Korinte
Galasië
Efese
Tessalonika
Hierdie brief se groot boodskap is: Christus maak ons vry, nie die wet nie.
Galasië
Efese
Korinte
Rome
Hierdie gemeente was vol oud-slawe, twis en selfs hofgedinge.
Galasië
Efese
Korinte
Rome
In hierdie stad het Paulus as tentmaker gewerk en die kerk het baie probleme gehad.
Galasië
Efese
Korinte
Rome
Wat was Paulus se naam voordat hy `n Christen geword het?
Pieter
Saulus
Saul
Petrus
Ek was op pad na hierdie stad toe ’n helder lig my laat blind word.
Libië
Efese
Damaskus
Egipte
Ek het vir Saulus gebid dat hy sy sig terugkry.
Ananias
Anasti
Apostels
Andreas
