wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Hardeware

Total questions: 9

Worksheet time: 5mins

Name
Class
Date
1.

Watter een van die volgende is 'n voorbeeld van uitvoerhardeware?

a)

MUIS/MOUSE

b)

SKERM/MONITOR

c)

SLEUTELBORD/

KEYBOARD

d)

MIKROFOON/MIC

2.

Wat is die hoofdoel van die CPU?

a)

A. Om data te stoor

b)

B. Om programme te installeer

c)

C. Om data te verwerk en instruksies uit te voer

d)

D. Om data in te voer

3.

Watter tipe geheue verloor sy data wanneer die rekenaar afgeskakel word?

a)

A. Hardeskyf

b)

B. ROM

c)

C. RAM

d)

D. Flash-skyf

4.

Wat is die funksie van die RAM in 'n rekenaar?

a)

A. Om die rekenaar se energie te voorsien

b)

B. Om data tydelik te stoor terwyl die rekenaar aan is

c)

C. Om die rekenaar se sagteware te installeer

d)

D. Om die rekenaar se hardeware te bestuur

5.

Watter tipe geheue is permanent en verloor nie sy data nie?

a)

D. Virtuele geheue

b)

C. Cache geheue

c)

B. ROM

d)

A. RAM

6.

Wat is die rol van die moederbord in 'n rekenaar?

a)

C. Om die rekenaar se energie te bestuur

b)

D. Om die sagteware te installeer

c)

B. Om die verskillende komponente van die rekenaar te verbind

d)

A. Om die rekenaar se data te verwerk

7.

Watter komponent verbind al die ander komponente in ‘n rekenaar saam?

a)

A.RAM

b)

B.CPU

c)

C.MOEDERBORD/
MOTHERBOARD

d)

D.ROM

8.

Watter toestel stoor data permanent?

a)

A.RAM

b)

B.ROM

c)

C.HARDDRIVE

d)

D.CACHE

9.

Watter tipe geheue bevat die basiese opstartinstruksies van 'n rekenaar?

a)

A. RAM

b)

B. CACHE

c)

C. ROM

d)

D. SSD