Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Vriendskap en Respek

Total questions: 10

Worksheet time: 10mins

Name
Class
Date
1.

Wat beteken respek?

a)

Om altyd te don wat jy wil.

b)

Om ander mense se gevoelings en grense te waardeur.

c)

Om mense te igroneer.

d)

Om net na jouself te sluister.

2.

Hoe kan jy wys dat jy 'n goeie vriend is?

a)

Deur ander te help en luister.

b)

Deur vir iemand te lag.

c)

Deur altyd eerste te praat.

d)

Deur mense te igroneer.

3.

Wat dink jy is die belangrikste deel van 'n vriendskap?

a)

Om eerlik te wees.

b)

Om pret saam te hê.

c)

Om respek te hê.

d)

Om mekaar te help.

4.

Hoe voel jy as iemand jou respekteer?

a)

Gelikkig

b)

Veilig

c)

Gesien en waardeur

d)

Ander

5.

Ek wys respek deur om ______ te luister en om nie te ______ terwyl iemand praat nie.

(a)  

6.

n Ware vriend ______ altyd die waarheid en ______ ander wanneer hulle foute maak.

(a)  

7.

Wat doen jy as 'n vriend 'n fout maak?

a)

Lag vir hulle.

b)

Help hulle reg en weess geduldig.

c)

Vertel almal van die fout.

d)

Igroneer hulle.

8.

Wat wys dat jy respek het vir ander menings?

a)

Jy luister mooi, selfs al verskil jy.

b)

Jy praat harder as hulle.

c)

Jy sê hulle is verkeerd.

d)

Jy loop weg.

9.

Skryf een woord wat beskryf wat 'n goeie vriend is.

2 lines
10.

Skryf een manier hie jy respek kan wys in jou skool.

2 lines