wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Plante en diere op aarde Gr 5

Total questions: 9

Worksheet time: 2mins

Name
Class
Date
1.

Wat is biodiversiteit?

a)

die natuurlike blyplek van 'n plant of dier

b)

is die plante en diere wat nog altyd in 'n sekere gebied voorkom

c)

die verskeidenheid plante en diere op aarde

2.

Wat is 'n habitat?

a)

is plante en diere wat nog altyd in 'n sekere gebied voorkom

b)

is die verskeidenheid van al die plante en diere op aarde

c)

die natuurlike blyplek van 'n plant of dier

3.

Wat is interafhanklikhied?

a)

is 'n plek wat beskerming bied teen slegte weer en gevaar

b)

twee of meer dinge wat op mekaar staatmaak

4.

Diere sonder skelette het watter soort skelet?

a)

endoskelet

b)

ongewerwelde skelet

c)

eksoskelet

5.

Wat word diere met eksoskelette genoem?

a)

gewerwelde diere

b)

endoskelet

c)

ongewerwelde diere

6.

Waarvan word eksoskelette gemaak?

a)

rugwerwels

b)

kraakbeen

c)

harde plate wat aan mekaar geheg word

d)

beengewrigte

7.

'n Eksoskelet is hard en dik. Waar is die enigste plekke waar 'n eksoskelet sag en dun is?

a)

beengewrigte

b)

rugwerwels

c)

interne dele

8.

Wat noem ons diere met endoskelette?

a)

eksoskelet

b)

ongewerwelde diere

c)

gewerwelde diere

9.

Watter van hierdie dier is met spiere en weefsel bedek?

a)

krap

b)

spinnekop

c)

vis

d)

kriek