

MIV/VIGS Oorsig
Flashcard
•
Biology
•
11th Grade
•
Hard
Robert Niemann
FREE Resource
Student preview

8 questions
Show all answers
1.
FLASHCARD QUESTION
Front
Wat gebeur met die CD4 selle wanneer die virus verdeel en meer word?
Back
CD4 selle word vernietig.
2.
FLASHCARD QUESTION
Front
Wat is die effek van 'n verminderde CD4 telling op die immuunstelsel
Back
Dit lei daartoe dat die immuunstelsel mettertyd swakker word.
3.
FLASHCARD QUESTION
Front
Wat is die simptome wat met 'n lae CD4 telling geassosieer word?
Back
Velinfeksies, nagsweet, verlengde koors, opportunisiese siektes limfkanker, tuberkulose.
4.
FLASHCARD QUESTION
Front
Wat gebeur met die CD4 telling tydens die finale stadiums van MIV?
Back
Die CD4-telling word baie laag, wat lei tot meer opportunistiese infeksies wat dodelik kan wees.
5.
FLASHCARD QUESTION
Front
Wat is die doel van MIV toetse in die bestuur van MIV?
Back
Om te weet wat jou MIV-status is.
6.
FLASHCARD QUESTION
Front
Wat is 'n paar voorkomende maatreëls vir MIV?
Back
Vermy seksuele omgang / gebruik 'n kondoom, hê slegs een getroue langtermynmaat, behandel SOS'e en SOI's, vermy direkte kontak met bloed, vermy dwelmmisbruik.
7.
FLASHCARD QUESTION
Front
Wat is die huidige status van 'n geneesmiddel vir MIV/vigs?
Back
Daar is tans geen geneesmiddel vir MIV nie, maar die siekte kan met positiewe resultate bestuur word.
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?