Search Header Logo
$BNW

$BNW

Assessment

Presentation

World Languages

6th - 8th Grade

Medium

Created by

Marie Steyn

Used 4+ times

FREE Resource

1 Slide • 19 Questions

1

$BNW

Slide image

2

Multiple Select

Daar is meer (oud) _______ mense in die winkel op 'n Dinsdag, want dit is pensioenarisdag.

1

oudste

2

stokoud

3

ou

4

ouer

3

Multiple Choice

Dit is (koud)______________ in Engeland as in Suid-Afrika.

1

kouer

2

koudste

3

koue

4

koud

4

Multiple Choice

Rusland is (groot)_____________ as Frankryk.

1

grote

2

groot

3

grootste

4

groter

5

Fill in the Blanks

Type answer...

6

Multiple Choice

Speletjies speel in die Afikaanse klas is (lekker)____________ as om toetse te skryf!

1

lekkerste

2

lekkerer

3

vreklekkerder

7

Multiple Choice

Die teenoorgestelde van beroemd is:__________

1

beveel

2

bekend

3

bestaan

4

bespreek

8

Multiple Choice

Ek het die (groot) ____________ vis in die kompetisie gevang.

1

grootste

2

groter

3

grote

4

grotste

9

Fill in the Blanks

Type answer...

10

Fill in the Blanks

Type answer...

11

Fill in the Blanks

Type answer...

12

Fill in the Blanks

Type answer...

13

Multiple Choice

Die meisie is 'n ___________ model.

1

mooi

2

mooie

14

Multiple Choice

Al dra 'n aap 'n (goud)________ ring bly hy maar 'n lelike ding.

1

goudste

2

gouer

3

goue

4

goude

15

Fill in the Blanks

Type answer...

16

Fill in the Blanks

Type answer...

17

Multiple Choice

My broer is so lank soos 'n __________

1

perd

2

pond

3

paal

4

pool

18

Multiple Choice

Messi is 'n _____________ sokkerspeler as Ronaldo.

1

goeder

2

beter

3

beste

4

goedste

19

Multiple Choice

Die pad na Kaapstand is 'n vreeslike (lank) _____________ pad.

1

langer

2

lanker

3

lang

4

lank

20

Fill in the Blanks

Type answer...

$BNW

Slide image

Show answer

Auto Play

Slide 1 / 20

SLIDE