
Suurlemoen Opsomming Hoofstuk 1-10
Presentation
•
World Languages
•
9th Grade
•
Practice Problem
•
Medium
Mart-Mare Klerk
Used 76+ times
FREE Resource
6 Slides • 10 Questions
1
Suurlemoen Opsomming Hoofstuk 1-10
Kom ons hersien!
2
Karakters
Tiaan Fourie - HOOFKARAKTER / PROTAGONIS / VERTELLER
Zane le Roux - Tiaan se beste vriend
Liezl - hoofsanger en die mooiste en slimste meisie in die klas
Bongi - tromspeler, vat nie nonsens nie
Mnr. Marx - musiekonderwyser, help die band met Rumoer-kompetisie
Frik van Tonder - rugbyspeler, antagonis
3
Plek
Die eerste 10 hoofstukke speel meestal by die skool af (in die musiekklas en orkeskamer) en by Tiaan se huis.
4
Multiple Choice
Die hoofkarakter en protagonis is...
Liezl
Tiaan
Mnr. Marx
Zane
5
Multiple Select
Kies TWEE plekke waar die eerste hoofstukke afspeel.
Die skool
Die wiskundeklas
Zane se huis
Tiaan se huis
6
Fill in the Blanks
Type answer...
7
Fill in the Blanks
Type answer...
8
Belangrike gebeure
Hoofstuk 1 - Mozart met lipstick
Hoofstuk 2 - Tiaan en Zane is in die orkeskamer omdat hulle in die moeilikheid is by Mnr. Marx; Mnr. Marx stel voor dat hulle 'n band begin en inskryf vir die Rumoer-kompetisie.
Hoofstuk 6 - Zane sit kennisgewings by die skool op. Tiaan is kwaad vir hom daaroor.
9
Multiple Select
Kies TWEE: Rumoer beteken...
kwaai
geraas
lawaai
rumour
10
Multiple Choice
Waarom was Tiaan en Zane in die moeilikheid by Mnr. Marx?
Hulle het sy klas rooi geverf
Hulle het rooi lipstick op Mozart gesit
Hulle wil nie vir Rumoer inskryf nie
Hulle was laat vir sy klas
11
Multiple Choice
WAAR of ONWAAR?
Tiaan het sy toestemming vir Zane gegee om die kennisgewings by die skool op te sit.
waar
onwaar
12
Belangrike gebeure
Hoofstuk 7 - Zane is teleurgesteld, want niemand daag vir die oudisies op nie. Hy besluit om na die orkeskamer te gaan en die orkeslede te vra om te oudisie.
Hoofstuk 8 - Liezl sê dat Tiaan en Zane eers moet oudisie voordat die orkeslede vir hulle oudisie. Liezl oudisie vir die hoofsanger en Bongi oudisie vir die tromspeler - hulle is albei baie goed. Frik lag vir Bongi uit en sy sit hom op sy plek.
13
Belangrike gebeure
Hoofstuk 9 - Liezl laat weet vir Tiaan en Zane dat sy nie in die band kan wees nie - sy het te veel ander verantwoordelikhede. Zane gaan op sy knieë en smeek haar om by die band aan te sluit. Bongi sê dat hulle by die Milkylane moet ontmoet om die band te bespreek.
Hoofstuk 10 - Die Gids is Tiaan en Zane se "reëls" oor meisies - alles wat hulle van meisies weet, skryf hulle daarin neer.
14
Multiple Select
Watter TWEE karakters het die beste oudisies afgelê?
Tiaan
Liezl
Frik
Bongi
15
Multiple Choice
Zane smeek vir Liezl...
om in die band te wees
om met hom uit te gaan
om sy huiswerk vir hom te doen
16
Open Ended
Gee jou opinie oor Die Gids in een volsin.
Suurlemoen Opsomming Hoofstuk 1-10
Kom ons hersien!
Show answer
Auto Play
Slide 1 / 16
SLIDE
Similar Resources on Wayground
12 questions
Making Connections
Presentation
•
8th Grade
11 questions
Stundenplan und Schulfaecher
Presentation
•
10th Grade
11 questions
Imperativ - Προστακτική
Presentation
•
8th Grade
14 questions
Einladung - einnehmen und ablehnen
Presentation
•
10th Grade
15 questions
Reformation
Presentation
•
10th Grade
10 questions
Konjunktionen
Presentation
•
9th - 10th Grade
10 questions
Les verbes réguliers
Presentation
•
9th - 10th Grade
12 questions
Wann? am-um-von-bis
Presentation
•
8th - 9th Grade
Popular Resources on Wayground
24 questions
PBIS-HGMS Day 10
Quiz
•
6th - 8th Grade
10 questions
HCS SCI 03 Summer School Review 3
Quiz
•
3rd Grade
11 questions
Home Scope
Quiz
•
7th - 8th Grade
15 questions
HCS SCI 05 Summer School Assessment 3 Review
Quiz
•
5th Grade
35 questions
Lufkin Road Middle School Student Handbook & Policies Assessment
Quiz
•
7th Grade
18 questions
Geo 11.3 Area of Circles and Sectors
Quiz
•
9th - 11th Grade