Search Header Logo
Dialoog

Dialoog

Assessment

Presentation

Other

5th Grade

Easy

Created by

Wihanli Lindeque

Used 7+ times

FREE Resource

3 Slides • 4 Questions

1

Dialoog

Skryf 'n dialoog. Elke spreker moet ten minste 3 keer praat.

Slide image

2

Spaar water, bewaar lewe

Die leerlinge by die skool het 'n groot projek gekry. Hulle moet in groepe van twee werk om water besparing te verbeter.

Johan en Dylan werk saam aan hulle projek.

3

Open Ended

Spaar water, bewaar lewe


Johan: Hallo Dylan. Wat kan ons doen om meer water te bespaar?


Dylan: Ons kan____

4

Multiple Choice

Elke dialoog moet 'n titel hê.

1

Waar

2

Vals

5

Multiple Choice

Daar moet 'n dubbelpunt en aanhalingstekens wees in 'n dialoog.

1

Waar

2

Vals

6

Multiple Choice

Daar moet geen oop lyne wees tussen sprekers nie.

1

Waar

2

Vals

7

Goeie werk! Jy is klaar.

Sterkte met jou uitdaging vandag.

Dialoog

Skryf 'n dialoog. Elke spreker moet ten minste 3 keer praat.

Slide image

Show answer

Auto Play

Slide 1 / 7

SLIDE