Search Header Logo
Vorme van kommunikasie

Vorme van kommunikasie

Assessment

Presentation

World Languages

7th Grade

Easy

Created by

Marius Bezuidenhout

Used 3+ times

FREE Resource

4 Slides • 2 Questions

1

Vorme van kommunikasie

Gestremde (disabled) mense soos blindes en dowes het hulle eie spesiale alfabet om te kan kommunikeer.

Slide image

2

Het jy al blinde mense sien ''lees'' en dowe mensie sien ''praat''?

Braille-skrif: Blinde mense gebruik braille-skrif deur met hulle vingers die verhewe (raised) kolletjies op papier te voel.

Slide image

3

Gebaretaal (sign language): Dowe mense gebruik gebare taal (tekens met hulle hande) om te kommunikeer.


Slide image

4

Multiple Choice

Dowe mense gebruik _____ om met mekaar te ''praat''.

1

Braille-skrif

2

Gebaretaal

5

Multiple Choice

Blinde mense gebruik _____ om te kan lees deur met hulle vingers oor die verhewe kolletjies te voel.

1

Braille-skrif

2

Gebaretaal

6

Slide image

Vorme van kommunikasie

Gestremde (disabled) mense soos blindes en dowes het hulle eie spesiale alfabet om te kan kommunikeer.

Slide image

Show answer

Auto Play

Slide 1 / 6

SLIDE