Search Header Logo
Vasvrae Les 72

Vasvrae Les 72

Assessment

Presentation

•

World Languages

•

7th Grade

•

Hard

Created by

Marius Bezuidenhout

Used 2+ times

FREE Resource

1 Slide • 4 Questions

1

Vasvrae Les 72

Skryf die volgende sinne in die lydende vorm.

Slide image

2

Fill in the Blanks

Voorbeeld:

Tommy skilder vrolike skilderye.

Vrolike skilderye word deur Tommy geskilder.


Skryf die sin oor in die lydende vorm, begin met die ondersteepde woorde:

Louis Braille lees 14 boeke.

Type answer...

3

Fill in the Blanks

Louis Braille ontwikkel die braille-alfabet.

Type answer...

4

Multiple Choice

Kies die gepaste voorvoegsel om die woord te voltooi:

Gehoorsaam.

1

On-

2

Wan-

3

Oer-

5

Multiple Choice

Kies die regte voorvoegsel om die woord te voltooi:

Frustreerd.

1

Ge-

2

Ont-

3

Be-

pattern-tertiary

Vasvrae Les 72

Skryf die volgende sinne in die lydende vorm.

Slide image

Show answer

Auto Play

Slide 1 / 5

SLIDE