Search Header Logo
Hersiening: Rangskik en vergelyk Telgetalle

Hersiening: Rangskik en vergelyk Telgetalle

Assessment

Presentation

Mathematics

6th - 7th Grade

Practice Problem

Medium

Created by

Tylah Viljoen

Used 5+ times

FREE Resource

1 Slide • 14 Questions

1

Hersiening: Rangskik en vergelyk Telgetalle

By Tylah Viljoen

2

Multiple Choice

Kies die korrekte opsie om natuurlike getalle voor te stel:

1

N={1; 2; 3; 4; ...}

2

N0​={0; 1; 2; 3; 4; ...}

3

1; 2; 3; 4; ... 

4

0; 1; 2; 3; 4; ...

3

Multiple Choice

Kies die korrekte opsie om telgetalle voor te stel:

1

N={1; 2; 3; 4; ...}

2

N0​={0; 1; 2; 3; 4; ...}

3

1; 2; 3; 4; ... 

4

0; 1; 2; 3; 4; ...

4

Multiple Choice

Natuurlike en heelgetalle sluit NIE______in nie:

• Gewone breuke

• Desimale breuke

• Negatiewe getalle

1

Waar

2

Vals

5

Multiple Choice

Watter opsie verteenwoordig EWE getalle:

1

2; 4; 6; 8; 10; ...

2

1; 3; 5; 7; 9; ...

6

Multiple Choice

Watter opsie verteenwoordig ONEWE getalle:

1

2; 4; 6; 8; 10; ...

2

1; 3; 5; 7; 9; ...

7

Multiple Choice

Wat beteken stygende orde?

1

Klein na groot

2

Groot na klein

8

Multiple Choice

Wat beteken dalende orde?

1

Klein na groot

2

Groot na klein

9

Multiple Choice

Wat is 'n priemgetal?

1

'n Getal met slegs 2 faktore, 1 en die getal self.

2

Getalle met meer as twee faktore.

10

Multiple Choice

Wat is 'n saamgestelde getal?

1

'n Getal met slegs 2 faktore, 1 en die getal self.

2

Getalle met meer as twee faktore.

11

Multiple Choice

Is die getal 1 'n priemgetal?

1

Ja

2

N

12

Multiple Choice

Wat beteken die volgende simbool?

>

1

is groter as

2

is kleiner as

3

is gelyk aan

13

Multiple Choice

Wat beteken die volgende simbool?

<

1

is groter as

2

is kleiner as

3

is gelyk aan

14

Multiple Choice

Wat beteken die volgende simbool?

=

1

is groter as

2

is kleiner as

3

is gelyk aan

15

Draw

"Highlight" die priemgetalle:

pattern-tertiary

Hersiening: Rangskik en vergelyk Telgetalle

By Tylah Viljoen

Show answer

Auto Play

Slide 1 / 15

SLIDE