
Graad 10 1.6
Presentation
•
Computers
•
10th Grade
•
Practice Problem
•
Hard
Nelmari van Tonder
Used 1+ times
FREE Resource
22 Slides • 0 Questions
1
Uitgebreide sagteware konsepte.
Bl 56 -62
2
Geïntegreerde sagteware
Verskillende soorte sagteware ontwerp op so manier dat hul 'n soortgelyke koppelvlak het. Dit is sodat gebruikers maklik van die gebruik van een program na 'n ander program kan beweeg.
Hierdie programme is ook beskikbaar in 'n pakket wat 'n Suite genoem word.
3
Lisensiëringsooreenkomste
Gebruikers van programme koop nie die program self nie, eerder die lisensie om die program te gebruik.
Hierdie lisensie staan bekend as die EULA - End User Licence Agreement. Die lisensie beskryf wat die gebruiker met die lisensie mag en nie mag doen nie.
4
Lisensiëringsooreenkomste
Proprietary software (eiendomsregtelike sagteware)
Sagteware wat gebruikers net onder spesifieke voorwaardes mag gebruik. Bv. Hul mag dit nie verander of versprei na ander.
5
Verskillende lisensies
Enkelgebruikerlisensie (Single user licence)
Sagteware mag net op 1 rekenaar installeer word.
6
Verskillende lisensies
Terreinlisensie (site licence)
Sagteware wat hierdie lisensie het laat maatskappye toe om 'n spesifieke program 'n onbeperkte aantal kere op verskillende rekenaars te installeer solank die rekenaars deel is van die maatskappy, verkieslik op dieselfde terrein.
7
Verskillende lisensies
Multigebruiker lisensie (Multi User Licence)
Hierdie lisensie is nie so groot soos 'n terreinlisensie nie, maar laat gebruikers toe om sagteware op meer as 1 toestel te installeer (5 tot 10 rekenaars op 1 terrein).
8
Gratis sagteware
Freeware
Shareware
Oopbronsagteware
9
Freeware
Freeware
Sagteware wat sonder beperkinge gedeel kan word. Alle funksies is ook beskikbaar op die programme.
10
Shareware
Shareware
Gebruikers kan slegs hierdie programme vir 30dae gebruik voordat hul ophou werk. As hul dan die program verder wil gebruik moet gebruikers daarvoor betaal. Die 'trial' tydperk het soms ook slegs beperkte funksies.
11
Oopbronsagteware (OSS)
Open Source software
Sagteware wat vrylik deur gebruikers aangepas, gebruik en versprei mag word. Hul het dus toegang tot die program se kode. Die enigste vereiste is dat die programkode nie verkoop mag word nie.
12
Programkode
Die kode waaruit 'n program saamgestel word staan bekend as die bronkode (Source code). Hierdie kode word saamgestel om 'n program te skep, verander of reg te maak.
13
Voorbeelde van oopbronsagteware
Linux Bedryfstelsel
OpenOffice Kantoorpakket
Java-programmeringstaal
MySQL databasisstelsel
14
Nadele van oopbronsagteware
Nooit verseker van kwaliteit.
Verskillende weergawes van dieselfde program bestaan.
Oopbronsagteware word vanaf die internet afgelaai, dit is groot lêers wat baie data benodig.
Nie algemene programme nie.
Dit is moeilik om ondersteuningsdokumente vir hierdie programme te kry.
15
Stelselsagteware
Sluit in:
Nutsprogramme
Saamperssagteware
Nutsprogramme vir rugsteun
Drywerprogramme
16
Nutsprogramme
Help die gebruiker met instandhoudingstake van die rekenaar.
Kan as alleenstaande programme of pakkette gekoop word.
Bv. anti-virus, disc cleanup wizard, defragmentasie program.
17
Saampersprogramme
Die proses van saampersing word zipping genoem.
Wanneer 'n lêer saamgepers word verklein die grootte van die lêer sonder dat enige inligting verander of verlore gaan.
Die proses om 'n lêer na sy oorspronklinke grootte te herstel word unzipping genoem.
Bv. WinZip en WinRAR
18
Nutsprogramme vir rugsteun
Rugsteun word gereeld gemaak omdat:
lêers korrup kan raak
Hardeskywe kan faal (fail)
Lêers perongeluk uitgevee kan word
19
Nutsprogramme vir rugsteun
Rugsteun is belangrik en daarom moet 'n gespesialiseerde rugsteunprogram gebruik word om te verseker dat dit korrek gebeur. Windows verskaf 'n rugsteun program, maar daar is ook ander programme gratis beskikbaar.
20
Nutsprogramme vir rugsteun
Wenke vir rugsteun
Rugsteunkopieë moet op 'n veilige plek gestoor word - nie op dieselfde rekenaar
Stoor ten minste 1 rugsteunkopie op 'n ander terrein
Maak slegs rugsteun van data/inligting (lêers)
21
Drywerprogramme
'n Drywerprogram is sagteware wat die rekenaar in staat stel om met hardeware toestelle te kommunikeer.
Alle toestelle het drywerprogramme nodig om te funksioneer - soos muise, flash skywe, drukkers of sleutelborde.
Drywers word outomaties installeer sodra 'n nuwe toestel ingeprop word.
22
Belangrike terme
Kopiereg
Die reg om wettig kopieë te maak van 'n program en dit te verkoop.
Creative Commons
Organisasie wat dit moontlik maak om wettig produkte met lisensies gratis te gebruik en deel.
Software piracy
Onwettige installasie, kopiëring en verspreiding van eiendomsregtelike sagteware.
Uitgebreide sagteware konsepte.
Bl 56 -62
Show answer
Auto Play
Slide 1 / 22
SLIDE
Similar Resources on Wayground
20 questions
Bible Trivia
Presentation
•
KG
16 questions
Reported Speech in German
Presentation
•
10th - 11th Grade
15 questions
Reformation
Presentation
•
10th Grade
19 questions
Characteristics of Life - Doodle Notes
Presentation
•
9th - 10th Grade
18 questions
Contents of the Dead Man's Pocket
Presentation
•
10th Grade
16 questions
Geburtstag
Presentation
•
10th Grade
16 questions
Mangroven
Presentation
•
10th Grade
14 questions
Einladung - einnehmen und ablehnen
Presentation
•
10th Grade
Popular Resources on Wayground
15 questions
Grade 3 Simulation Assessment 1
Quiz
•
3rd Grade
22 questions
HCS Grade 4 Simulation Assessment_1 2526sy
Quiz
•
4th Grade
16 questions
Grade 3 Simulation Assessment 2
Quiz
•
3rd Grade
19 questions
HCS Grade 5 Simulation Assessment_1 2526sy
Quiz
•
5th Grade
17 questions
HCS Grade 4 Simulation Assessment_2 2526sy
Quiz
•
4th Grade
20 questions
Equivalent Fractions
Quiz
•
3rd Grade
24 questions
HCS Grade 5 Simulation Assessment_2 2526sy
Quiz
•
5th Grade
20 questions
Math Review
Quiz
•
3rd Grade