
Demografiese oorgangsmodel
Presentation
•
Geography
•
10th Grade
•
Practice Problem
•
Medium
Zarinay Orton
Used 3+ times
FREE Resource
6 Slides • 10 Questions
1
By Zarinay Orton
2
GS en SS is hoog
Totale bevolking bly laag
Daar is geringe veranderinge in die totale bevolking weens faktore soos oorlog, hongersnood en siektes.
GS is hoog weens 'n gebrek aan geboortebeperking en omdat kinders as belangrike statussimbole en arbeidseenhede beskou word.
SSS en SS is hoog weens siektes, plae, hongersnood, swak dieet, swak higiëne en die afwesigheid van mediese dienste.
3
GS bly hoog
SSS en SS begin daal weens faktore soos verbeterde mediese dienste, beter dieet, beter dienste en infrastruktuur en minder oorloë.
Lewensverwagting neem dus toe en die totale bevolking begin groei.
Dit staan bekend as die bevolkingsontploffing.
4
SS stabiliseer op 'n lae vlak
GS hou aan daal weens toenemende verstedeliking en industrialisasie.
Die totale bevolking begin normaliseer soos wat die bevolkingsgroeikoers toeneem.
5
GS en SS het by lae vlakke gestabiliseer.
Die totale bevolking bly dieselfde.
Indien die GS tot onder die SS daal, is daar 'n negatiewe NAK en word die bevolking kleiner.
6
GS - 6.06 geboortes per vrou
SS - 8 per 1000
3.3% populasie groei per jaar
Niger
GS - 2.22 geboortes per vrou
SS - 11.3 per 1000
1.2% populasie groei per jaar
Suid-Afrika
7
Multiple Choice
In Fase 1, waarom is die geboortesyfer (GS) so hoog?
Omdat daar baie oorloë is
Omdat kinders as statussimbole en arbeid beskou word
Omdat die mediese dienste goed is
Omdat mense lank leef
8
Multiple Choice
Watter faktore hou die sterftesyfer (SS) in Fase 1 hoog?
Beter dieet en higiëne
Swak dieet, swak higiëne en siektes
Verstedeliking en industrialisasie
Goeie mediese dienste
9
Multiple Choice
Watter fase staan bekend as die bevolkingsontploffing?
Fase 1
Fase 2
Fase 3
Fase 4
10
Multiple Choice
4. Wat is een van die hoofredes waarom SS in Fase 2 begin daal?
Minder geboortebeperking
Verbeterde mediese dienste
Swakker infrastruktuur
Hoër geletterdheid
11
Multiple Choice
In Fase 2 neem lewensverwagting toe hoofsaaklik omdat:
Die GS daal
Minder oorloë, beter dieet en beter dienste
Kinders as arbeid gebruik word
Daar meer industrialisasie is
12
Multiple Choice
In Fase 3 daal die GS verder hoofsaaklik as gevolg van:
Siektes en hongersnood
Toename in geboortebeperking, verstedeliking en industrialisasie
Swak higiëne
Afwesigheid van mediese dienste
13
Multiple Choice
Wat gebeur met die totale bevolking in Fase 4?
Dit groei vinnig
Dit begin daal vinnig
Dit bly min of meer dieselfde
Dit neem stadig toe
14
Multiple Choice
Wat is ’n moontlike gevolg as GS in Fase 4 laer as SS daal?
Positiewe natuurlike aanwaskoers (NAK)
Negatiewe natuurlike aanwaskoers (NAK)
Geboortesyfer styg
Geen verandering in bevolking
15
Multiple Choice
Watter fase word gekenmerk deur hoë GS en hoë SS?
Fase 1
Fase 2
Fase 3
Fase 4
16
Multiple Choice
In watter fase begin die totale bevolking normaliseer en groei teen ’n stadiger tempo?
Fase 1
Fase 2
Fase 3
Fase 4
By Zarinay Orton
Show answer
Auto Play
Slide 1 / 16
SLIDE
Similar Resources on Wayground
10 questions
present continuous/progressive
Presentation
•
10th Grade
10 questions
Passiv. Präsens
Presentation
•
10th Grade
11 questions
TGS PRESENTASI FPD QUIZIZZ_EVA
Presentation
•
10th Grade
12 questions
Materi Aplikasi Perkantoran
Presentation
•
10th Grade
12 questions
EDUQATION BIOLOGI KELAS 10
Presentation
•
10th Grade
10 questions
Tree Diagrams and Fundamental Counting Principle
Presentation
•
10th Grade
12 questions
READING : UNIT 5a (GLOBETROTTING)
Presentation
•
9th - 10th Grade
14 questions
"House Taken Over" Literary Analysis
Presentation
•
10th Grade
Popular Resources on Wayground
10 questions
How much do you know about our Portrait of an Eagle?
Quiz
•
10th Grade
10 questions
Fast Food Slogans
Quiz
•
6th - 8th Grade
21 questions
Continents and Oceans
Quiz
•
6th Grade
20 questions
Parts of Speech
Quiz
•
5th Grade
16 questions
Subject & Predicate
Quiz
•
5th Grade
25 questions
Multiplication Facts
Quiz
•
5th Grade
12 questions
Map Skills
Quiz
•
3rd Grade
22 questions
Continents and Oceans
Quiz
•
5th Grade