Search Header Logo

My broer se kraai

Authored by Carine le Roux

World Languages

11th Grade

Used 4+ times

My broer se kraai
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

23 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Waar het hy die kraai gekry?

in die veld
in die woud
op die strand

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Hy kon aan sy ____ en ______sien dit is 'n jong kraai.

kop en vlerke
vere en bek
vere en tone

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Sy _____ het in die storm seergekry.

kop
poot
vlerk

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Die kraai was "half verkluim" beteken die kraai het baie ______ gekry.

koud
warm

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Die kraai was kwaai en kon _____.

byt
eet
vlieg

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Die kraai was bang vir die mense en het nie van die hok gehou nie; daarom _______.

wou hy nie stap nie.
wou hy nie vlieg nie.
wou hy nie eet nie.

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Die kraai was "die duiwel in" beteken hy was ______.

duiwels
kwaad
slim
skelm

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Microsoft

Continue with Microsoft

or continue with

Facebook

Facebook

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?