
Ontkenning
Other
8th - 12th Grade
Used 27+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
10 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
In Afrikaans werk ons met ‘n ...
dubbele nie.
enkele nie.
dubbele nie, behalwe by sinne wat uit ‘n onderwerp en gesegde bestaan.
dubbeld sowel as enkel nie.
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
As daar net een nie is, staan dit ...
voor die woord wat ontkennend gemaak word.
op enige plek in die sin.
na die werkwoord.
aan die einde van die sin.
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
As daar twee of meer nie gebruik word, staan ...
die een voor die woord wat ontken word en aan die einde van die sin.
die een aan die begin van die sin en die ander een aan die einde van die sin.
die een aan die begin van die sin en die ander voor die werkwoord.
die twee nie’s aan weerskante van die werkwoord.
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
As bevele ontken word, begin jy met ...
moet nie ...
dit wat gedoen moet word.
moenie
geen spesifieke woord nie.
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
As bevele met ‘n hoflikheidswoord in ontken word, begin jy met
moet nie.
dit wat gedoen moet word.
moenie
geen spesifieke woorde nie.
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Is sy alreeds hier? word:
Is sy nog nie hier nie?
Is sy nie alreeds hier nie?
Is sy alreeds nie hier nie?
Is sy steeds nie hier nie?
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Pa sal nog opdaag, word
Pa sal nie nog opdaag nie.
Pa sal nie opdaag nie.
Pa sal nie meer opdaag nie.
Pa sal nog nie opdaag nie.
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?