Search Header Logo

Elton April boek 1 toets 2

Authored by Rolien Viljoen

World Languages

7th Grade

9 Questions

Used 8+ times

Elton April boek 1 toets 2
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat kan as die grootste antiklimaks beskou word in Elton se lewe?

Sy ma vergeet sy kondensmelkspuite.

Sy krieketkolf word gesteel.

Hy het nie die inkleurkompetisie gewen nie.

Sy pa maak beloftes wat hy nie nakom nie. Hy kan nie by sy pa gaan kuier nie.

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat kan as 'n paradoks beskou word in die lewe van Elton April?

Sy groot bek het niks te sê nie.

Sy ma trek by Terry in.

Hy gaan bly in Wolles se karavaan.

Hy slaap in Spar se toilet.

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Waar in die boek word versagting gebruik? (eufemisme)

My dad is seker baie belangrik. Hy het tot 'n sekretaresse wat laat in die aand werk. (Hy sê nie direk dat sy pa 'n meisie het nie)

Berryl stryk sy hemp en brand dit. Sy klap daarna vir Elton.

Terry bedrieeg 'n klomp bejaardes.

Juffrou Brom laat nie met haar mors nie.

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter hiperbool (oordrywing) gebruik Elton toe hy vir dae nie geëet het nie.

My maag begin homself opeet.

Ek is so honger soos 'n wolf.

Berryl sal betaal hiervoor.

Elton gaan pak sakkies by Spar.

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter kontras is daar tussen Elton se ma en juffrou Brom?

Elton se ma se hare is bruin. Juffrou Bom gee Afrikaans.

Elton se ma werk by die hospitaal. Juffrou Brom het rooi hare.

Elton se ma skeep hom af. Juffrou Brom gee aandag aan hom.

Elton se ma het 'n kêrel. Juffrou Brom se klas is oranje.

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter voorval was humoristies in Elton se lewe?

Juffrou Brom is maer en bleek na die vakansie.

Terry word gevang en in die tronk gestop. Elton is op straat.

Elton se ma trek en los al sy goed in 'n swartsak onder die woonstel se trappe.

Elton en sy maats laat val 'n waterballon op juffrou Brom se kop.

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter bynaam gee Letitzia vir Elton toe haar pa in die ongeluk was.

Elty

Eltie

Elltie

Eltontjie

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?