
AFRIKAANS : FINALE EKSAMEN 2020- TAAL & VISUELE TEKS GRAAD 5
Authored by Rosalind Riddles
World Languages
5th Grade
Used 19+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
20 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Ontkennende vorm :
Ek ken die man.
Nee, ek nie ken die man nie.
Nee, Ek ken die man nie.
Nee, ek ken nie die man nie.
Nee, ek ken die man nie.
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Ontkennende Vorm:
Was jy al ooit op 'n plaas?
Nee, jy was nie op 'n plaas nie.
Nee, ek was nog nooit op 'n plaas nie.
Nee, ek was nooit op 'n plaas nie.
Nee, jy was nog nooit op 'n plaas nie.
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Ontkennende Vorm:
Ons het jou mes êrens gesien.
Nee, ons het jou mes nie gesien nie.
Nee, ons het jou mes nêrens gesien nie.
Nee, jy het ons mes nêrens gesien nie.
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
20 sec • 1 pt
Voorsetsels:
Die man sit _____ die stoel.
in
op
aan
by
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Voorsetsels:
Kom sit _____ my.
by
na
met
langs
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Kies die korrekte voornaamwoorde:
Die man staan in die straat en ___ kyk na die fietse.
sy
hy
jou
jy
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
My Ma _____ die huis skoon.
make
mak
maak
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?