Graad 6  Dieresorg

Graad 6 Dieresorg

6th Grade

12 Qs

quiz-placeholder

Similar activities

Doorschuifmiddag

Doorschuifmiddag

1st - 7th Grade

10 Qs

UNITY AND COOPERATION YEAR 5/6 BOYS

UNITY AND COOPERATION YEAR 5/6 BOYS

5th - 6th Grade

13 Qs

Netiquette

Netiquette

4th - 11th Grade

14 Qs

Übernehmt! Der Weg zur Buddycard

Übernehmt! Der Weg zur Buddycard

6th Grade - University

12 Qs

Kleidung Vocabulary

Kleidung Vocabulary

2nd - 8th Grade

7 Qs

Flood Escape 2 Quiz

Flood Escape 2 Quiz

4th Grade - University

9 Qs

TLE6 AG Quiz 7

TLE6 AG Quiz 7

6th Grade

10 Qs

Hauswirtschaft 7.2 / 7.3

Hauswirtschaft 7.2 / 7.3

4th - 8th Grade

12 Qs

Graad 6  Dieresorg

Graad 6 Dieresorg

Assessment

Quiz

Life Skills

6th Grade

Practice Problem

Medium

Created by

Pedro Booyse

Used 17+ times

FREE Resource

AI

Enhance your content in a minute

Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...

12 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Kan alle diere aangehou word as troeteldiere?

Nee. Sommige diere behoort in hul natuurlike habitat omdat hulle wilde diere is.

Nee. Sommige diere is nie wilde diere nie.

Ja. Sommige diere behoort in hul natuurlike habitat.

Ja. Sommige diere is troeteldiere.

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Waar sal diere soos leeus aangehou word ?

In ‘n dierepark of ander afgebakende gebiede.

In ‘n nasionale park of ander gelisensieërde parke.

By die huis.

In 'n oop stuk grond.

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat beteken die woord “bewaring” ?

Dit verwys na die beskerming van diere se natuurlike habitat. Dit verwys ook na die beskerming van wilde diere.

Dit verwys na die bekamping van diere se natuurlike habitat.

Dit verwys ook na die uitwissing van wilde diere.

Dit verwys na die beskerming van diere se kleintjies.

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Verduidelik wat ‘n nasionale wildtuin is.

Dit is plekke waarin troeteldiere bewaar word.

Dit is 'n plek waar mense beskerm word teen, onder meer, stropers.

Dit is plekke waarin wilde diere bewaar word en beskerm word teen, onder meer, stropers.

Dit is plekke waarin wilde diere geslag word en beskerm word teen, onder meer jagters.

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Waarom word renosters soms doodgemaak ?

Renosters word doodgemaak vir hul ivoor.

Renosters word doodgemaak vir hul olifanttande.

Renosters word doodgemaak vir hul geld.

Renosters word doodgemaak vir hul horings. Daar is mense oorsee wat baie geld betaal vir renosterhorings.

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Waarom maak mense soms olifante dood ?

Hul word doodgemaak vir hul renostertande.

Hul word doodgemaak vir vleis.

Hul word doodgemaak vir hul ivoor. Mense regoor die wêreld koop die ivoor om verskillende redes.

Hul word doodgemaak regoor die wêreld want hulle is 'n bedreiging vir die wereld.

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat kan mense doen om hierdie slegte behandeling van renosters en olifante stop te sit ?

Ondersteun anti – stropery aksies; dra finansieël by; help om bewusmaking te bevorder

Dra finansieël by en help om handeling in stropery te bevorder

Ondersteun wegbly aksies.

Help om bewusmaking te bevorder en help om diere dood te maak.

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?