Search Header Logo

oorronding en ontronding

Authored by Rozanne Scheepers

World Languages

6th Grade

Used 8+ times

oorronding en ontronding
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

10 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE SELECT QUESTION

45 sec • 1 pt

Identifiseer die oorronding in die volgende sin:

My mô waardeur dit wanneer ek haar verras met ’n koppie koffie.

verras

waardeur

oorronding

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 1 pt

Identifiseer die ontronding in die volgende sin:

Ek vertel vir mense van die moeilikheid waardeer ek gekom het.

vertel

ontronding

waardeer

gekom

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 1 pt

Ontronding is wanneer mense met oordrewe geronde lippe praat.

WAAR

ONWAAR

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 1 pt

Identifiseer die klankverskynsel in die volgende sin:

Die deer in die kombys is stukkend.

vokaalreduksie

ontronding

oorronding

assimilasie

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 1 pt

Identifiseer die klankverskynsel in die volgende sin:

Ek het seuwe vriende na my partytjie toe genooi.

vokaalreduksie

assimilasie

ontronding

oorronding

6.

MULTIPLE SELECT QUESTION

45 sec • 1 pt

Identifiseer die klankverskynsel in die volgende sin:

Hierdie stôkkielekker is baie sier.

vokaalreduksie

oorronding

assimilasie

ontronding

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 1 pt

Ontronding is die verlies aan klank wanneer woorde uitgespreek word.

WAAR

ONWAAR

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?