
Fairview Primary Graad 5 : Die Leeu en die haas
Authored by Rosalind Riddles
5th Grade
Used 2+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
10 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Kies die regte antwoord:
Juffrou Sithole sê die kinders gaan....
`n Partytjie hou
`n Kermis hou
`n Konsert hou
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Kies die regte antwoord:
Juffrou Sithole bring iets spesiaals in haar tas klas toe. Dit is....
Kos wat die kinders kan eet.
klere vir die konsert
boeke om te lees.
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Kies die korrekte antwoord:
Die naam van die konsert is...
Die haas en die leeu
Die leeu en die haas
Haas, die baas van die plaas
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter een pas nie? Twee antwoorde is reg. Net een is verkeerd.
Die volgende karakters is in die storie...
juffrou
haas
leeu
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter een pas nie? Twee antwoorde is reg. Net een is verkeerd.
Juffou haal hierdie goed uit haar tas:
kos vir die kinders
klere vir `n haas
klere vir `n leeu
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Sê WAAR of ONWAAR:
Meneer Sithole bring `n groot tas klas toe.
waar
onwaar
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Sê WAAR of ONWAAR:
Ruben speel die haas in die storie.
waar
onwaar
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?