
Olimpiese Spele
Authored by Stephne Bruyn
World Languages
5th Grade
Used 6+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
10 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Die mees gesogte sportbyeenkoms van die wêreld se beste atlete is : ......... (Kies die regte antwoord)
'n krieket wedstryd
'n tennis wedstryd
Die Olimpiese Spele
'n voetbal wedstryd
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Die Olimpiese Spele het in....... begin.(Kies die korrekte woord)
Denemark
Duitsland
Gregoria
Griekeland
3.
MULTIPLE SELECT QUESTION
30 sec • 1 pt
Kies die regte antwoord.
Hulle het dit op die berg ............... gehou.
Tafelberg
Simonsberg
Olifants
Olimpia
4.
MULTIPLE SELECT QUESTION
30 sec • 1 pt
Net mans mag aan die Spele deelgeneem het. Waar(true) of onwaar(false)?
onwaar
waar
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
By die Olimpiese spele het hulle .......... gehad.(Kies die regte antwoord)
hand-tennis
strydwa-wedrenne
6.
MULTIPLE SELECT QUESTION
30 sec • 1 pt
Dit was nie 'n groot eer om te wen nie. Waar(true)of onwaar(false)?
waar
onwaar
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
'n Man wie wen het 'n .......... gekry.(Kies die regte woord)
hoed
handskud
stokkielekker
lourierkrans
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?