
Gr.8 EBW Rekeningkundige begrippe
Authored by Liezell Klein
Other
8th Grade

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
15 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE SELECT QUESTION
20 sec • 1 pt
Eenmansaak omvang die eienaar al die wins, maar dra ook al die verlies.
Waar
Vals
2.
FILL IN THE BLANKS QUESTION
1 min • 1 pt
Ful die ontbrekende woord in:
In rekeningkunde is dit uiters belangrik om altyd te onderskei tussen die besigheid en die (a) .
3.
MULTIPLE SELECT QUESTION
20 sec • 1 pt
'n Voorbeeld van 'n eenmansaak is 'n slaghuis.
Waar
Vals
4.
FILL IN THE BLANKS QUESTION
1 min • 1 pt
Voltooi die sin:
Wanneer jy 'n besigheid se boeke doen, moet jy altyd daarna kyk van 'n (a) se oogpunt.
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Watter transaksie word nie deel as die besigheid se uitgawes gesien nie?
Skryfbehoeftes
Skoolfonds
Salarisse
Water en ligte
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Wat word besitting en eiendom van 'n besigheid genoem?
Bates
Laste
Eienaarsbelang
Entiteite
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
'n Voorbeeld van nie-bedryfsbates is:
Bank
Spaarrekening
Grond en geboue
Handelsvoorraad
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?