
Slotparagraaf - Teorie
Authored by Elmarie Lubbe
World Languages
University
Used 20+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
10 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
5 sec • 1 pt
'n Slotparagraaf is grotendeels 'n skrywer se eie akademiese stem.
2.
DROPDOWN QUESTION
1 min • 1 pt
'n Slotparagraaf moet altyd 'n interessante aanhaling van 'n belangrike persoon bevat. (a)
Answer explanation
Onthou dat 'n akademiese slotparagaaf anders as die van 'n kreatiewe opstel is. Jy hoef dus nie byvoorbeeld 'n aanhaling van Nelson Mandela of Oprah Winfrey of CJ Langenhoven in te sluit nie. Indien jy van 'n aanhaling gebruik maak, moet dit by die doel van die teks pas en bydrae tot die gevolgtrekking wat jy wil maak. Dit moenie bloot vir kreatiewe doeleindes ingesluit word nie. 'n Aanhaling sal dus liefs een wees wat uit 'n akademiese bron kom.
3.
FILL IN THE BLANK QUESTION
1 min • 1 pt
Watter woord in die onderstaande teks dui vir die leser aan dat dit die slotparagraaf is wat gaan volg?
Dus is dit duidelik dat vakinhoudelike kennis deur tegnologie en gepaardgaande kommunikasiemiddels onderrig kan word, selfs al is onderwysstudente fisiek van hul dosente geskei, maar dat tegnologie nie die karaktereienskappe of sagte vaardighede wat moontlik ter sprake is, kan laat realiseer.
Answer explanation
Onthou dat die skakelwoord deel moet vorm van 'n sin en nie 'n opskrif is nie. Die sin waarin die skakelwoord voorkom moet dus lees soos 'n volsin.
4.
DRAG AND DROP QUESTION
1 min • 1 pt
Dit is belangrik om nie bloot jou gevolgtrekking/afleiding aan te dui nie. Jy moet ook die argumente of inhoud waarop jy jou gevolgtrekking of afleiding grond, aandui. (a)
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Die gevolgtrekking is 'n opsomming van jou werkstuk.
Waar
Vals
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Die slotparagraaf se tweede gedeelte bestaan normaalweg uit 'n:
kernagtige herformulering van die kernargumente van die middeldeel.
terugverwysing na die tesisstelling van die inleiding
gevoltrekking op grond van die kernargumente.
agtergrondinligting te gee.
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
3 mins • 1 pt
Uit die onderstaande slotparagraaf kan daar afgelei word dat die werkstuk gehandel het oor:
1Die voorafgaande bespreking het verskeie konsepte van die opleiding van onderwysers, veral deur afstandsonderrig en gepaardgaande tegnologie omskryf ten einde vas te stel of sagtevaardighede wat inherent deel van effektiewe onderwys is, deur middel van tegnologie aangeleer kan word. 2Die oorsig oor die aard van onderwys en die vereistes om as ’n professie te kwalifiseer bevestig dat onderwys as ’n professie beskou word en gevolglik eiesoortige sagte vaardighede of karaktereienskappe verg wat effektiewe onderwysers moet bemeester. 3Deur hierdie sagte vaardighede behoorlik te omskryf, veral in vakmetodologie, kan voorbeelde aan studente voorgehou word om hulle te help om die betrokke vaardighede te identifiseer, in te oefen en te eien. 4Afstandsonderrig kan tegnologie inspan deur weldeurdagte voorbeelde van sagte vaardighede te illustreer en studente daarvan bewus te maak en ook klem daarop te lê. 5Studente kan die geleentheid gegee word om dié vaardighede in te oefen en self toe te eien. 6Die onus is egter op dosente om die nodige materiaal te ontwikkel om onderwysstudente die leergeleenthede te gee om die vereiste sagte vaardighede in hul voorbereiding vir die professie te inkorporeer. 7Indien dosente nie vir studente die leergeleentheid gee nie, kan dit in die toekoms daartoe lei dat onderwysers nie oor die nodige sagtevaardighede sal beskik nie en vir hierdie rede uitdagings in hulle professies sal ervaar.
Die aanleer van sagtevaardighede vir onderwysers deur middel van afstandsonderrig en tegnologie
Die opleiding van onderwysers deur middel van tegnologie
‘n Omskrywing van sagtevaardighede en die noodsaaklikheid daarvan.
‘n Vergelyking tussen verskillende tipe sagtevaardighede wat onderwysers nodig het.
Answer explanation
Onthou dat 'n leser oor die algemeen uit die eerste gedeelte van 'n slotparagraaf kan aflei waaroor die teks gehandel het, aangesien die eerste gedeelte normaalweg die herformulering van die tesisstelling is.
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?
Similar Resources on Wayground
10 questions
Artikel
Quiz
•
KG - University
10 questions
Expresiones coloquiales en español
Quiz
•
1st Grade - Professio...
10 questions
日本語のテスト1レヴェル3
Quiz
•
University
13 questions
woordsoorten oefenen
Quiz
•
7th Grade - Professio...
13 questions
Prezentul_Verbele de grupa I_RLS_A1
Quiz
•
University
10 questions
Neuro Oratoria
Quiz
•
University
10 questions
Saludar en Frances
Quiz
•
University
10 questions
Future tense
Quiz
•
KG - University
Popular Resources on Wayground
8 questions
2 Step Word Problems
Quiz
•
KG - University
20 questions
Comparing Fractions
Quiz
•
4th Grade
15 questions
Fractions on a Number Line
Quiz
•
3rd Grade
20 questions
Equivalent Fractions
Quiz
•
3rd Grade
25 questions
Multiplication Facts
Quiz
•
5th Grade
10 questions
Latin Bases claus(clois,clos, clud, clus) and ped
Quiz
•
6th - 8th Grade
22 questions
fractions
Quiz
•
3rd Grade
7 questions
The Story of Books
Quiz
•
6th - 8th Grade
Discover more resources for World Languages
7 questions
Reflexive Verbs in Spanish
Lesson
•
9th Grade - University
27 questions
U6D3 presente progresivo
Quiz
•
9th Grade - University
10 questions
S3xU4 ESCAPA
Quiz
•
9th Grade - University
20 questions
Presente indicativo
Quiz
•
KG - University
20 questions
Preterito vs. Imperfecto
Quiz
•
KG - University