
Graad 10 hoofstuk 9 quiz
Authored by Marlon Zyl
Education
12th Grade
Used 1+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
10 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die definisie van spesialisasie
Wanneer 'n land meer uitvoer as invoer
Wanneer 'n land goed daar in is om 'n spesifieke produk te vervaardig
Wanneer 'n land net uitvoere doen na een land
Wanneer 'n land niks invoer nie
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Hoekom raak die regering betrokke by handel?
Want hulle wil weet wat aangaan in die land
Hulle moet die totale in en uitvoere tel wat die land inkom
Hulle kry baie geld daarvan as gevolg van invoerbelasting
Hulle het FOMO
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Voorbeeld van direkte belasting.
BTW
Invoerbelasting
Tol belasting
Persoonlike inkomste belasting
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter een van die volgende is nie 'n voorbeeld fisiese infrastruktuur nie
Paaie
Geboue
Hospitale
Lughawens
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wie is huidiglik die rykste persoon op aarde?
Bernard Arnault
Elon Musk
Mnr Mostert
Timmey
Jeff Bezoz
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wie is die huidige minister van finansies
Rassie Erasmus
Lesetja Kganyago
Angie Motshekga
Tito Mboweni
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die laaste stap van die nywerheidsontwikkeling proses
Landbou
Verbeterde lewenstandaard
Fabrieke word gevestig
Masjiene vervang mense
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?