Search Header Logo

Onderhoud en Dialoog

Authored by Rialda Jacobsz

Other

7th - 9th Grade

Used 1+ times

Onderhoud en Dialoog
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

5 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

1 min • 1 pt

Wat is 'n dialoog?

Een karakter wat praat

Gesprek tussen twee karakters

'n Toespraak vir mense te gee

Om vrae te vra

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

1 min • 1 pt

Wat is 'n onderhoud?

Om vir mense te vertel oor 'n sekere onderwerp

Dieselfde as 'n monoloog

Twee mense praat met mekaar

Vrae word gevra en beantwoord

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

1 min • 1 pt

In 'n dialoog, waar word die spreker se naam geskryf?

Links van die kantlyn

Aan die einde van die bladsy

Regs van die kantlyn

Aan die begin van elke bladsy

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

1 min • 1 pt

Wat is die doel van 'n onderhoud?

Inligting te kry

Met iemand te gesels

Te leer oor mense

Dit het geen doel nie

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

1 min • 1 pt

Watter vrae moet vermy word in 'n onderhoud?

Persoonlike vrae

Ja en nee vrae

Moeilike vrae

Vrae oor die verlede

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?