
Afrikaans - Meervoude - Graad 9
Authored by Hanno Tromp
World Languages
9th Grade
Used 9+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
10 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Die woord "wonder", is 'n voorbeel van water woordsoort?
Werkwoord
Selfstandige naamwoord
Byvoeglike naamwoord
Voornaamwoord
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Identifiseer die voornaamwoord in die meme.
volgende
waaroor
kan
ek
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Van watter woordsoorte maak 'n mens meervoude?
Byvoeglike naamwoorde
Selfstandige naamwoorde
Werkwoorde
Voornaamwoorde
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is een van die eienskappe van selfstandige naamwoorde wat deur die illustrasie uitgebeeld word?
Selfstandige naamwoorde kan gesien word.
Selfstandige naamwoorde kan gehoor word.
Selfstandige naamwoorde kan geruik word.
Selfstandige naamwoorde kan gevoel word.
5.
FILL IN THE BLANK QUESTION
1 min • 1 pt
Wat is die meervoud van wolf?
6.
FILL IN THE BLANK QUESTION
3 mins • 1 pt
Wat is die meervoud van jakkals?
7.
FILL IN THE BLANK QUESTION
1 min • 1 pt
Die engelse woorde vir enkelvoud en meervoud is:
_________ en _________
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?