
Verhalende Opstel Pre-Les
Authored by Woodridge Connect
Other
8th - 12th Grade
Used 2+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
5 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat skryf jy aan die begin van 'n opstel?
Inleiding
Liggaam
Afsluiting
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat noem jy die hoof gedeelte van 'n opstel?
Afsluiting
Liggaam
Inleiding
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat skryf jy heel laaste in 'n opstel?
Inleiding
Afsluiting
Liggaam
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Martie het skool toe gegaan. Sy was ontsteld want haar hond het ontsnap uit die tuin uit. Toe sy by die skool aankom sien jy haar beste vriendin, Jodie. Jodie het Martie se hond in haar arms gehad!
Die skrif hierbo is 'n voorbeeld van:
'n Paragraaf
'n Saamgestelde sin
'n Idioom
'n Bevelsin
5.
MULTIPLE SELECT QUESTION
45 sec • 1 pt
'n Storie met die onderwerp, "Die meermin" kan gaan oor watter van die volgende?
'n Meisie wat 'n swemkompetisie gewen het.
'n Man wat 'n nuwe kar gekoop het.
'n Seun wie se hond met hom begin praat het.
'n Meisie wat in die see onder die water bly.
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?