Sinonieme, Antonieme, Voornaamwoorde Pre

Sinonieme, Antonieme, Voornaamwoorde Pre

8th Grade

6 Qs

quiz-placeholder

Similar activities

Herhaling culturele verandering

Herhaling culturele verandering

8th Grade

10 Qs

Antonieme

Antonieme

8th Grade

5 Qs

AFR08L44

AFR08L44

8th Grade

7 Qs

Verskillende gesinne

Verskillende gesinne

8th Grade

10 Qs

Oupa Zombie Hfst. 8

Oupa Zombie Hfst. 8

6th Grade - University

9 Qs

Ontkennende Vorm

Ontkennende Vorm

8th Grade

8 Qs

Fictie (onderbouw havo/vwo)

Fictie (onderbouw havo/vwo)

1st Grade - University

7 Qs

Werkwoorde

Werkwoorde

8th Grade

5 Qs

Sinonieme, Antonieme, Voornaamwoorde Pre

Sinonieme, Antonieme, Voornaamwoorde Pre

Assessment

Quiz

World Languages

8th Grade

Hard

Created by

Woodridge Connect

FREE Resource

6 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die selfstandige naamwoord in die volgende sin? Lara is te moeg om op te staan.

moeg

Lara

om

staan

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die werkwoord in die volgende sin? Lara draf skool toe.

Lara

draf

skool

3.

MULTIPLE SELECT QUESTION

45 sec • 1 pt

Watter woord(e) in die volgende sin is 'n abstrakte selfstandige naamwoord? Die meisie voel geluk en liefde in haar hart.

geluk

hart

voel

liefde

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is 'verniet' of 'gratis' in Engels?

free

correct

always

never

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die selfstandige naamwoord in die volgende sin? Die boom is groot.

groot

is

boom

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat beteken die woord 'onmiddelik'?

Dadelik

Nooit

Bietjie later

2 dae van nou