Search Header Logo

Toets jou kennis

Authored by Romanda Smit

Fun

1st Grade

Used 2+ times

Toets jou kennis
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

15 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Hoeveel afslag kry Solidariteit Regsfonds lede by Akademia?

15%

Geen afslag

20%

Net Keuringvoorkeur

Answer explanation

Die maksimum studiekorting is 20%, ongeag of die Solidariteit Boufonds of Solidariteit Regsfonds ook ondersteun word.

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Hoelank moet jy n lid wees van Solidariteit om vakansievoordele te geniet?

Langer as n Maand

Langer as 3 Maande

12 Maande se ononderbroke lidmaatskap

Dadelik beskikbaar

Answer explanation

Slegs lede wat langer as ʼn maand lid is, sal kwalifiseer vir 20%-afslag by die vakansieoord.

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter korttermynversekerings bied Solidariteit finansieele dienste aan

.insure

Outsurance

Virseker

Santam

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat bied Helpende hand NIE?

Rentevrye leenings

Gemeenskapsontwikkeling

Tweede handse winkels

Studie afslag van 20% by Akademia

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Inbel - lid was 2 jaar terug permanente medies ongeskik verklaar: waarheen verwys jy hom?

Hanteer die eis jouself

Om n epos te stuur met bewys van PMO na diens@sol

Nie een van die genoemde nie

Sy naaste diens kantoor

Answer explanation

Alle eise moet binne ses maande vanaf die datum waarop permanente mediese ongeskiktheid vasgestel is, ingedien word

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

"Ek het advies nodig, die klient wat my aangestel het vir 6 maande, wil my nie betaal nie"

Siviel advies

Arbeids advies

BAD

Dienskantoor

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Eskom AO lede is die enigste kollektiewe maatskappy wat telefonies aangesluit kan word.

Waar

Fals

Answer explanation

Eskom AO lede is op n aanvraag leer,dus kan hulle telefonies aansluit en kanselleer

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?