
Woordsoorte - Tussenwerpsels, voorsetsels en voegwoorde
Authored by Elmarie Lubbe
World Languages
University
Used 3+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
7 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
20 sec • 1 pt
Tussenwerpsels word altyd aan die begin van 'n sin geplaas.
Answer explanation
Onthou dat tussenwerpsels sintakties beweeglik is en aan die einde of begin van 'n sin geplaas kan word.
Hoera! Hulle het gewen.
Hulle het gewen! Hoera!
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Kies die sin waarin die voorsetsels 'n temporele verhouding metafories voorstel.
Die AFRO311 klas word VOOR AFRO411 aangebied.
Die AFRO311 student sit IN sy kamer en wag vir die lewendige aanlyn sessie.
Die verwyte van die AFRO311 studente hang steeds IN die lug, omdat hulle voel die module is te moeili.
Answer explanation
Onhou dat temporele verhoudings metafories as ruimtelike verhoudings voorgestel kan word.
Temporeel verwys na iets wat met tyd verband hou (voor, nadat).
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Kies die voorbeeld van 'n tweesillabige simpleks
Onderdeur
As gevolg van
Onder
Bo-op
Answer explanation
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Kies die sin waarin die voorsetsel as nabepaling van die naamwoord funksioneer.
Die student het haar graad met lof verwerf.
Die student met die mooi geaardheid het haar graad verwerf.
Answer explanation
Die student met die mooi geaardheid het haar graad verwerf.
Die frase "die mooi geaardheid" hou verband met die naamwoord (student). Die setsel (agtersetsel) word dus gebruik as nabepaling van die naamwoord.
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Identifiseer die sin waarin die woord VOOR as voorsetsel funksioneer.
Die student sit hier voor my.
Ons moet voor ons die AFRO311 toets skryf, voorsetsels verstaan.
Answer explanation
In die volgende sin:
"Die student sit hier voor my", sou die woord voor doodgetrek kon word. Die sin sou herskryf kon word as:
"Die student sit hier". Ons kan dus aflei dat voor in hierdie sin 'n bywoord is.
As ons egter na die ander sin kyk: "Ons moet voor ons die AFRO311 toets skryf, voorsetsels verstaan", sou die woord, voor nie bloot doodgetrek kon word en herskryf word as 'n grammatikaal koreke sin nie. (Ons moet ons die AFRO311 toets skryf, voorsetsels verstaan). In hierdie sin funksioneer voor dus as voorsetsel aangesien een van die eienskappe van voorsetsels is dat dit nie weggelaat kan word uit 'n sin sonder dat die sin grammatikaal inkorrek is nie.
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
1 min • 1 pt
Indentifiseer die bysinsvolgorde in die sin. "Die student was bly nadat sy haar graad ontvang het".
SOV
VSO
SVO
Answer explanation
Indentifiseer die bysinsvolgorde in die sin. " sy haar graad ontvang het".
(SOV)
- Sy (onderwerp)
- Graad (voorwerp)
- Ontvang (werkwoord)
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Identifiseer die verband wat met die voegwoord in die volgende sin aangedui word. "INDIEN ek die module wil slaag, sal ek aktief aan die lesse moet deelneem."
Redegewend
Voorwaardelik
Teenstellend
Aaneenskakelend
Answer explanation
Lees weer Hoofstuk 8 (2.2.10) in Kontemporêre Afrikaanse Taalkunde vir 'n vollediger verduideliking.
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Microsoft
or continue with
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?