Search Header Logo

Graad 8 - Afrikaans - Pre-les 35

Authored by Woodridge Connect

Education, World Languages

8th Grade

Used 8+ times

Graad 8 - Afrikaans  - Pre-les 35
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

6 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Identifiseer die werkwoord in die volgende sin.

Waarheen het jy vanoggend geloop?

waarheen

vanoggend

geloop

jy

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Media Image

Watter tipe sinne word in die prent aangetref?

Uitroepsinne

Vraagsinne

Stelsinne

Ontkennende sinne

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Identifiseer die selfstandige naamwoorde in die volgende sin.

Om 'n koek te bak, het jy meel, eiers, olie en suiker nodig.

koek, meel, eiers, olie, suiker

koel, bak, meel, eiers, olie, suiker

meel, eiers, olie, suiker

bak, meel, eiers, olie, suiker

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter leesteken kom aan die einde van dié sin voor?

vraagteken

uitroepteken

komma

punt

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter leesteken skei items in 'n lys van mekaar?

komma

kommapunt

punt

dubbelpunt

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter leesteken sal ek gebruik as ek 'n sin wil skryf wat hard gelees moet word?

uitroepteken

vraagteken

klemteken

aksent

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?

Similar Resources on Wayground